Bedoel Vir My chords by Schwabie
Guitar chords with lyrics
- Difficulty: Intermediate 💪
* = strum once: Intro: E B A E B A Verse 1: E B A Die strate is kaal hier buite A E Die wasem so vaal teen my ruite B A Ek kort net jou glimlag
Verse 2:
E B A
Jy weet ek raak kwaad vir die karre
A E
Ek weet dit raak laat en die TV raas nog
B A
Ek kort net jou glimlag
Pre-Chorus:
C#m B
En as die wêreld eendag ophou draai
A
Sal ek hardloop
A*
Totdat ek jou vind
Chorus:
N.C E
Want ek weet jy's bedoel vir my
B A
Ek het jou deur my vingers laat gly
E B A
Nou's jy naby maar jy's tog te ver weg
E
En ek wens ons kon vriende bly
B A
Maar die strate tussen in lyk te glad
E
Nou lê ek oë toe op my mat
B A
Vat my net terug na Heroldsbaai se strand
E* B* A *
Want ek weet jy's bedoel vir my
Interlude:
E B A
E B A
Verse 3:
E B A
Die bome is kaal hier buite
A E
Die lente is so vaal deur my ruite
B A
Ek kort net jou glimlag
Verse 4:
E B A
Ek dink nog gereeld aan daardie tye
A E
My hand in jou hand, stap deur die rye
B A
Ek verlang na jou glimlag
Pre-Chorus:
C#m B
En as die wêreld eendag ophou draai
A
Sal ek jou opspoor
A
Want ek dink jy moet dit weet
Chorus:
N.C E
Want ek weet jy's bedoel vir my
B A
Ek het jou deur my vingers laat gly
E B A
Nou's jy naby maar jy's tog te ver weg
E
En dit gaan my nog onder kry
B A E
Oh, ek moet aangaan met die idea dat ek als van ons het
B A
Weg moet vee, vir ou laas
E* B* A
Want ek weet jy's bedoel vir my Published:
Last updated:
Please rate for accuracy!
