Huis Toe Gaan chords by Schwabie
Guitar chords with lyrics
- Capo on 3rd
- Difficulty: Beginner 👶
Intro:
D A E
Net nog een liedjie dan kan ons huis toe gaan
F#m E D A E
Kan ons huis toe gaan
F#m E A
Net nog een liedjie dan kan ons huis toe gaan
Verse 1:
F#m
Die ligte flikker
E
Die dansvloer blink
D
Jy lyk te pragtig
A
Sal in my skoene sink
Verse 2:
F#m
Hulle speel jou liedjie
E
Jy kyk my in die oe
D
Jy trek my nader
E
Ek kon my oe nie glo
Interlude:
D A
Die kersfees liggies waarna jy so staar
E D A E
Dit vat n rukkie om my moed by mekaar te skraap
Prechorus:
D A
Dit maak tog sin as jy
E
daaroor gaan dink en daai
F#m E D
meel op die vloer jou wakker hou tot laat
A
So laat jou voete raas
E
Ons tyd is amper klaar
Chorus:
F#m E D
Net nog een liedjie dan kan ons huis toe gaan
A E
woahoh woahoh, woahoh woahoh, woahoh woahoh
F#m E D
Kan ons huis toe gaan
A E
woahoh woahoh, woahoh woahoh, woahoh woahoh
F#m E D
Kan ons huis toe gaan
Verse 3:
F#m
Dit raak nou al
E
dieselfde storie
D
elke aand
A
Jy sal my nie glo nie
F#m
Daai selfde liedjie
E
wat jou oe laat blink
D E
Jy trek my nader voor ek kan twee keer dink
Prechorus:
D A
Die kersfees liggies waarna jy so staar
E D A E
Dit vat n rukkie om my moed by mekaar te skraap
D A
Dit maak tog sin as jy
E
daaroor gaan dink en daai
F#m E D
meel op die vloer jou wakker hou tot laat
A
So kom ons vat n kans
E
Ons tyd is amper klaar
Chorus:
F#m E D
Net nog een liedjie dan kan ons huis toe gaan
A E
woahoh woahoh, woahoh woahoh, woahoh woahoh
F#m E D
Kan ons huis toe gaan
A E
woahoh woahoh, woahoh woahoh, woahoh woahoh
F#m E
Kan ons huis toe gaan Published:
Last updated:
Please rate for accuracy!
