Key: C ✝ Intro: F Am G Em F Am G Em ✝ Verse 1: F Am G Em Ons ewige Vader, Skepper van die heelal, F Am G Em God Almagtig, F Am G Em Deur U Heilige Gees het Christus vlees geword, F G Jesus ons Redder.
✝ Chorus: C Dm F Ek glo in God ons Vader, F G Am En in Christus die Seun, Am Ek glo in die Heil'ge Gees, F Ons God is drie in een, C Dm F Ek glo in Sy opstanding, F G Am Dat Hy ons op sal neem, Am F G O ja ek glo in die naam van Jesus. ✝ Interlude: F Am G Em F Am G Em ✝ Verse 2: F Am G Em Regter wat ons verdedig, gekruisig en gely, F Am G Em Vergiffenis is in U, F Am G Em In duister neergedaal, in glorie opgestaan, F G Vir ewig op die troon. ✝ Chorus: C Dm F Ek glo in God ons Vader, F G Am En in Christus die Seun, Am Ek glo in die Heil'ge Gees, F Ons God is drie in een, C Dm F Ek glo in Sy opstanding, F G Am Dat Hy ons op sal neem, Am F G O ja ek glo in die naam van Jesus. ✝ Bridge: C Fmaj7 Am G Em Ek glo in U, F Am G Em Ek glo U't opgestaan, F G C C Ek glo Jesus Christus is die Heer. C Fmaj7 Am G Em Ek glo in U, F Am G Em Ek glo U't opgestaan, F G C C Ek glo Jesus Christus is die Heer. ✝ Chorus: C Dm F Ek glo in God ons Vader, F G Am En in Christus die Seun, Am Ek glo in die Heil'ge Gees, F Ons God is drie in een, C Dm F Ek glo in Sy opstanding, F G Am Dat Hy ons op sal neem, Am F G O ja ek glo in die naam van Jesus. ✝ Chorus: C Dm F Ek glo in God ons Vader, F G Am En in Christus die Seun, Am Ek glo in die Heil'ge Gees, F Ons God is drie in een, C Dm F Ek glo in Sy opstanding, F G Am Dat Hy ons op sal neem, Am F G O ja ek glo in die naam van Jesus, Am F G O ja ek glo in die naam van Jesus, Am F G C Cadd11 C Cadd9 C O ja ek glo in die naam van Jesus. ✝ Chorus: C Dm F Ek glo in die ewige lewe, F G Am Die geboorte uit die maagd, Am Die gemeente van die Heiliges, F En in die Heil'ge kerk, C Dm F Ek glo in Sy opstanding, F G Am Wanneer Jesus terug sal kom, Am F G C C O ja ek glo in die naam van Jesus. ✝ Chorus: C Dm F Ek glo in God ons Vader, F G Am En in Christus die Seun, Am Ek glo in die Heil'ge Gees, F Ons God is drie in een, C Dm F Ek glo in Sy opstanding, F G Am Dat Hy ons op sal neem, Am F G O ja ek glo in die naam van Jesus. ✝ Outro: C Dm F Ek glo in God ons Vader, F G Am En in Christus die Seun, Am Ek glo in die Heil'ge Gees, F Ons God is drie in een, C Dm F Ek glo in Sy opstanding, F G Am Dat Hy ons op sal neem, Am F G O ja ek glo in die naam van Jesus, Am F G C O ja ek glo in die naam van Jesus Chords: Cadd11 x32011: Cadd9 x32030:
Published:
Last updated: