Wie U Sê Ek Is chords by Hillsong In Afrikaans
Guitar chords with lyrics
- Difficulty: Intermediate 💪
Key: G
Verse 1:
G Em D G
Wie is ek dat die hoogste Heer my in sal nooi
G Em D C
Eers verlore maar nou gevind Oh Hy's lief vir my
Em D C
Oh Hy's lief vir my
Chorus 1:
G D
Wie die Seun vry maak Oh is waarlik vry
Em D C G
Ek's 'n kind van God Ja ek is
Verse 2:
G Em D G
Vry gekoop Hy't my skuld betaal Sy genade's diep
G Em D C
Wyl steeds in my sondeskuld Het Jesus vir my gesterf
Em D C
Oh Hy't vir my gesterf
Chorus 2:
G D
Wie die Seun vry maak O is waarlik vry
Em D C G
Ek's 'n kind van God Ja ek is
G D
In my Vadershuis Is 'n plek vir my
Em D C G
Ek's 'n kind van God Ja ek is
Bridge:
Em D/F#
Ek's gekose Nie verlate
G C
Ek is wie U sê ek is
Em D/F#
U staan vir my En nie teen my
G C
Ek is wie U sê ek is
Em D/F#
Ek's gekose Nie verlate
G C
Ek is wie U sê ek is
Em D/F#
U staan vir my En nie teen my
G C
Ek is wie U sê ek is
Tag:
Em D/F# C
Ek is wie U sê ek is
Chorus 2:
G D
Wie die Seun vry maak O is waarlik vry
Em D C G
Ek's 'n kind van God Ja ek is
G D
In my Vadershuis Is 'n plek vir my
Em D C G
Ek's 'n kind van God Ja ek is
Outro:
G D
G D
Wie die Seun vry maak O is waarlik vry
Em D C G
Ek's 'n kind van God Ja ek is Published:
Last updated:
Please rate for accuracy!
