♥ Add to my Songbook
Klein Dorpie Mentaliteit Chords by Zoe

Klein Dorpie Mentaliteit chords by Zoe

Guitar chords with lyrics

  • Capo on 4th
Intro:

Em    G


Verse 1:
Em
 Sy het my naels geverf,
               G
En jy het my bederf,
                                    D6
Met die nuus dat jy my nie meer wil hè nie,
                      C
Ek weet nie wat om te sê nie.

Verse 2:
Em
Hoekom maak jy my nou so skaam?
G                                  D
Elke mens in hierdie dorpie ken my naam,
                            C
En nou ‘s ek bang om uit te gaan.


Pre-Chorus 1:
Em*       Em* G*
Van 2 maande,
N.C.
Na 2 dae,
D                 D
Alles voel fokken deurmekaar en in,
C                             D     D
Retrospek, julle 2 hoort by mekaar.


Chorus:
            Em                     G
Want sy’s ʼn Klein dorpie onderwyseres,
                                    D
En jy’s ʼn blou oog klein dorpie argitek,
                                      C
Terwyl ons saam was het jy aangelê by haar,
C
Ja, julle twee verdien nie,
Em                  G
Klein dorpie mentaliteit,
                                        D
Dit is die makste honde wat die seerste byt,
                                      C
Terwyl ons saam wat het jy aangelê by haar,
         D            Em
Ja julle 2, verdien mekaar.


Verse 3:
Em
Ek stel myself weer voor,
               G
Aan ‘n vreemde stem,
                                    D  Dsus4 D
Probeer die voorafgestelde idees ontken,
                    C  C
Jy het die oorlog gewen.


Verse 4:
Em
Want in my slaap roep ek steeds jou naam,
D/F# G                              D
     En in my kop is jou foto nog geraam,
                       C        C
Ek sukkel steeds om op te staan.


Pre-Chorus 2:
Em*          Em*  G*
Die 2 maande voel soos 2 jaar,
D
Alles is nog steeds deurmekaar,
     C
En in retrospek,
                    D
Julle 2 maak my net naar.


Chorus:
             Em                   G
Want sy’s ‘n kein dorpie onderwyseres,
                                      D
En ek ’s ‘n blou oog klein dorpie argitek,
                                      C
Terwyl ons saam was het sy aangelê by my,
C
Ja, julle twee verdien die,
Em                  G
Klein dorpie mentaliteit,
                                        D
Dit is die makste honde wat die seerste byt,
                                      C
Terwyl ons saam was het sy aangelê by my,
                D*
Maar julle 2 verlaat my.


Bridge:
Em          G                     D
Jy het my gebreek, ja jy het my geskeer,
                  C
Nou sit ek weer alleen,
Em          G                     C
Jy het my gebreek, ja jy het my geskeer,
                  C     C
Nou sit ek weer alleen


Outro:
Em                   G
Klein dorpie onderwyseres,
                                      D
En ek ’s ‘n blou oog klein dorpie argitek,
                                      C
Terwyl ons saam was het jy aangelê by haar,
C
Ja, julle twee verdien die,
Em                  G
Klein dorpie mentaliteit,
                                        D
Dit is die makste honde wat die seerste byt,
                                      C
Terwyl ons saam wat het jy aangelê by haar,
C
Ja, julle twee,
N.C.
Verdien mekaar.

Published:

Last updated:

Please rate for accuracy!
🎸
Accuracy Rating: - Votes: -