Tuning: EADGBE Intro: F Bb F C Tennisballe, krieketballe, snoekerballe as jy wil. F Bb F C Tennisballe, krieketballe, snoekerballe as jy wil Verse 1: F Daar is n lelike ding wat kopwys F in Parys. F Iets heeltemal anders as n bike race F
of n kopluis F of by bachelor parties muis wys. F Op n barstoel by n braai F sit n ou en eet sy slaai. F Asseblief my lief sê ja F kan ek leeuloop, F die ouens het mooi gevra. F Nou as jy weet wat die leeulop is, F en jy weet waar die leeu moet rus. F Maak jou broek en jou belt los geleidelik, F die leeuloop is baie verleidelik F en ek gaan hom nou stap vir stap verduidelik. F Knyp twee balle vas tussen jou bene F met jou hande en jou knee op die stene. F Trek af jou broek en brul, F as jy wil, F solank jy net leeuloop. Koor: F Bb F C Tennisballe, krieketballe, snoekerballe as jy wil. F Bb F C Tennisballe, krieketballe, snoekerballe as jy wil Verse 2: F My boetie Brollocks wou die leeuloop uit-traai F by n spitbraai. F Ek staan eenkant en ek kou aan n garage pie F toe ek omdraai staan die sabc daar en wil dit uitsaai F Nou hy't geweet wat die leeuloop is en hy't geweet die leeu moet rus. F Hy maak sy broek en sy belt los geleidelik. F Hy weet die leeuloop is baie verleidelik. Op SABC2 het hy hom stap vir stap verduidelik F Hy knyp twee balle vas tussen sy bene F met sy hande en jou knee op die stene. F Hy trek af sy broek en brul, F want hy wil. F Hy weet hy moet leeuloop. Koor: F Bb F C Tennisballe, krieketballe, snoekerballe as jy wil. F Bb F C Tennisballe, krieketballe, snoekerballe as jy wil Outtro: F Knyp twee balle vas tussen jou bene F met jou hande en jou knee op die stene. F Trek af jou broek en brul. F Knyp twee balle vas tussen jou bene F met jou hande en jou knee op die stene. F Trek af jou broek en brul. F Solank jy net leeuloop F Solank jy net leeuloop F
Last updated: