Carina Malan chords by Robbie Wessels
Guitar chords with lyrics
- Capo on 1st
♫ Intro:
A
♫ Verse 1:
A A
Carina Malan bly al jare in Brakpan,
A E
Sy ry ‘n Ford en sy ry hom lekker rof,
E
Ek self ry ‘n Toyota,
E
En ek ry hom lekker stout,
E A
Veral op Vrydag na ‘n lekker stywe dop.
♫ Verse 2:
A A
Die ander dag toe kry ek haar,
A A
In Brakpan se bar,
A E
Ek sê ek sien jy’t nuwe tekke op jou Ford,
E E
Se sê ja my liewe chopper,
E E
Dis die nuwe Firestone’s,
E A
Sy sê ek sien jy kom nog maar een bietjie kort.
♫ Pre-chorus 1:
A A
Ek sê nuwe tekke beteken nie jy’s Max Verstappen nie,
A D
Dit gaan alles oor wat brul onder jou gat,
D A
Jy kan met Firestone of Goodyear of Michelin rondry,
E A
Dis jou engine wat jou baas maak op die pad.
♫ Chorus:
N.C. D
(Wil jy dice) Carina,
A
Kom ons dice Carina,
E
Ons kan gaan want niemand kyk hoe ek jou wen,
E
Waar niemand ons twee ken,
A
Ek weet jy wil my hier wen,
D
Jou Ford en my Toyota,
A
Kom ons dice soos in die ou dae,
E
Almal sê vir my jou Ford is baie nice,
E A A
Ek der jou, kom ek ken jy dice.
♫ Verse 3:
A A
Carina Malan is bekend hier in die panne,
A E
Die dorp se mense ken haar baie goed,
E
Sy is baie populêr,
E
Maar nie onder die manne,
E A
Hulle sê Carina breek ‘n man se moed.
♫ Verse 4:
A A
Sy’s nie regtig goed in netbal,
A A
Sy kan ook nie regtig kook,
A E
En haar houding is nie noodwendig fyn,
E E
Sy ruik nie naar bierparfum,
E
Of oil op haar lyf,
E A
Sy ruik na stywe sand en cheap brandewyn.
♫ Pre-chorus 2:
A A
Maar gee vir haar ‘n bakkie,
A A
En ‘n outjie om te dice,
A D
En vir die hele dorp raak sy skielik hot,
D D
En soos Scarlet Johansson,
A E A
Gly sy deur die rat af van die 1997 model Ford.
♫ Chorus:
N.C. D
(Wil jy dice) Carina,
A
Kom ons dice Carina,
E
Ons kan gaan want niemand kyk hoe ek jou wen,
E
Waar niemand ons twee ken,
A
Ek weet jy wil my hier wen,
D
Jou Ford en my Toyota,
A
Kom ons dice soos in die ou dae,
E
Almal sê vir my jou Ford is baie nice,
E A A
Ek der jou, kom ek ken jy dice.
♫ Bridge:
A A
Ek ry al baie jare Toyota,
A E
En Carina ry al jare lank haar Ford,
E E
En sy dink seker Wie is hierdie lighty,
E A
Wat dink hy is die kat se snor.
A A
In Brakpan daag my sommer niemand uit nie,
A E
Veral nie sommer met die intrapslag,
E
En veral nie vir Carina Malan nie,
E A
Tensy jy wil hê die dorp moet vir jou lag.
♫ Verse 5:
A A
Maar ek beplan al jare hierdie oomblik,
A D
My resies teen Carina Malan,
D A
Ek ry van dorp tot dorp en dice al die legends,
E A
Van Kaapstad tot hier in Brakpan.
♫ Verse 6:
A A
Vroegdag kom die dorp tot stilstand,
A E
Almal sluit hulle winkels een uur toe,
E E
En wag in die hoofstraat vir die groot dice,
E A
Tussen Carina en die skum van Timbaktoom,
A A
En ons ref hom soos ons wag dat die skoot klap,
A E
Ek my Toyota en Carina en haar Ford,
E E
En die skootklap en ons jaag af in die Hoofstraat,
E A
En die hele Brakpan gelyk volle bors.
♫ Pre-chorus 3:
A A
Go Carina go, jy’s ons hero,
A D
Brakpan se eie pride and joy,
D A
En my Toyota ry jou Ford in sy moeren,
E A
En soos ek oor die eindstreep skree ek a hoi.
♫ Outro:
N.C. D
(Wil jy dice) Carina,
A
Kom ons dice Carina,
E
Ons kan gaan want niemand kyk hoe ek jou wen,
E
Waar niemand ons twee ken,
A
Ek weet jy wil my hier wen,
D
Jou Ford en my Toyota,
A
Kom ons dice soos in die ou dae,
E
Almal sê vir my jou Ford is baie nice,
E A E A
Ek der jou, kom ek ken jy dice. Published:
Last updated:
Please rate for accuracy!
