Afrika Sonsak chords by Robbie Wessels
Guitar chords with lyrics
- Difficulty: Beginner 👶
Intro: G Chorus: F C G Ek's lief vir jou Afrika sonsak. F C G Ek's lief vir jou Afrika son. F C G Ons is lief vir jou Afrika sonsak. Am F G Ons is lief vir jou Afrika son.
Verse 1:
Em Am G
As ek kon weghol, waarheen sou ek gaan?
Em Am G
Sou ek my trane, begrawe ver hiervandaan?
Em Am
Waar niemand my herken nie.
Em
En niemand my hoor sing.
Am Em
Niemand my verstaan nie.
G
Niemand vir my wink en sê: "Ken ek jou nie "
Em Am
As jy kon uitroep, wat sou jy wou vra?
Em Am G
Bitter mooi Aarde
O, land Suid Afrika.
Em Am
Ons bid vir jou survival.
Em
Ons hoop vir jou bestaan.
Am
Ons glo in jou revival.
Em G
En sestig duisend mans staan op, ons sing vir jou.
Chorus:
F C G
Ek's lief vir jou
Afrika sonsak.
F C G
Ek's lief vir jou
Afrika son.
F C G
Ons is lief vir jou
Afrika sonsak.
Am F G
Ons is lief vir jou
Afrika son.
Verse 2:
Em Am G
O
Kaapstad, o
Hexrivier vallei.
Em Am G
Droë Karoo
Bloemfontein verby.
Em Am
Gauteng die Drakensberge.
Em
Limpopo en Transkei.
Am
Krugerwildtuin en die Bosveld.
Em
Waar ookal die pad jou lei.
G
Kom ry deur my.
Chorus:
F C G
Ek's lief vir jou
Afrika sonsak.
F C G
Ek's lief vir jou
Afrika son.
F C G
Ons is lief vir jou
Afrika sonsak.
Am F G
Ons is lief vir jou
Afrika son.
Interlude:
Am
Uiteindelik sien ons jou meesterstuk.
G
Oranje, rooi en dan goud.
Am
En ons "capture" die moment met foto's.
G
Want een van die dae is ons oud.
Am
En dan kan ons sê ons was hier.
G
By Bronkhorstspruit dam met 'n bier.
Am G
Saam met Laurika Rauch op die N4
Mannetjie Roux nostalgie.
Am G
Vergeet om my te vergeet, maar vandag vergeet ek nie.
Chorus:
F C G
Ek's lief vir jou
Afrika sonsak.
F C G
Ek's lief vir jou
Afrika son.
F C G
Ons is lief vir jou
Afrika sonsak.
AM F G
Ons is lief vir jou
Afrika son.
G Published:
Last updated:
Please rate for accuracy!
