Tuning: Standard (E A D G B E) Intro: Am C Am C x4 Verse 1: Am C Am C As jy die donkerpad stap, dan moet jy kyk waar jy trap Am C Am C Daar waar die ysters lê al om die rand van die stad Am C Am C As jy die binne-baan slaan dan moet jy weet waar jy gaan Am C Am C Jy moet jou spoed en jou hoed kies en bitter min stil staan
Chorus: G C As jy die anderkant haal, dan moet jy wys en betaal G C As jy terug wil kom, gaan maak maar self daai som Am C Am C x2 Verse 2: Am C Am C As jy die kortpad wil ry dan moet jy weet wat jy kry Am C Am C Jy sal verdwaal as jy dwaal en jy dink jy is vry Am C Am C As jy die kruispaaie opsoek teken jy die grootboek Am C Am C Trek maar die streep dis geskryf in jou eie bloed Chorus: G C As jy die anderkant haal, dan moet jy wys en betaal G C As jy terug wil kom, gaan maak maar self daai som Am C Am C x2 Chorus: G C As jy die anderkant haal, dan moet jy wys en betaal G C As jy terug wil kom, gaan maak maar self daai som Outro: G C G C Am C Am C x4 G C G C x2