♥ Add to my Songbook
Val Voor U Neer Chords by Unknown

Val Voor U Neer chords by Unknown

Guitar chords with lyrics

Unknown

Val voor U neer


Intro : E --- B --- C#m --- A


Verse 1

E                  B
Here ek val soveel keer
               C#m       A
Met twyfel en seer in my hart
E              B
En dink ek is alleen
            C#m     A
Met niemand aan my kant

Pre-Chorus

A                     B
Maar as ek U weer naby voel
C#m       A
Hier naby my
       A   B
Is dit net genoeg
E-B        C#m-A
U is alles vir my


Chorus

E                       B
So ek val voor U neer , en ek sal U prys
C#m                     A
Met my hart en my stem , sal ek voor U bely
       E                     B          C#m  A
Dit is U wat my troos in my donkerste tyd
                C#m-A
Dit is U wat my lei


Verse 2

E                 B
Heer, ek gee U my hart
B
Dis U aan my kant
    E
En ek sal na U toe kom
B            C#m--A---
Please rate for accuracy!
🎸
Accuracy Rating: - Votes: -