Taal Van Die Oë chords by Tian Nienaber
Guitar chords with lyrics
- Difficulty: Beginner 👶
Verse:
C Am
Ouderdom sal jou lyf oor tyd verander
C Am
Ondervinding sal jou kop se getuie laat draai
F
Gevoelens sal jou hart se temperatuur laat swaai
C G
Maar jou oë, sal die waarheid bly verraai
Chorus:
F
Dis die vensters van jou siel
G
Ek sien jou seer, ek sien jou lag
Am
Jou drome en verwagting
Jou uithou en jou krag
F
Ek sien die trane van verlange
G
En dat jy wakker lê deur die nagte
Am
Ek sien jou liefde vir die een wat voor jou staan
F G
Al sou alles nog verander
C
Bly jou oë altyd dieselfde
Verse:
C
Dis maklik om te se ‘ek het jou lief’
Maar hoe moet ek dit glo, met al die afstand in jou oë?
F C
Jou arms vou my toe, maar ek voel ek het jou verloor
G
Die waarheid en dit gooi my agteroor
Chorus:
F
Dis die vensters van jou siel
G
Ek sien jou seer, ek sien jou lag
Am
Jou drome en verwagting
Jou uithou en jou krag
F
Ek sien die trane van verlange
G
En dat jy wakker lê deur die nagte
Am
Ek sien jou liefde vir die een wat voor jou staan
F G
Al sou alles nog verander
C
Bly jou oë altyd dieselfde
Chorus:
F
Dis die vensters van jou siel
G
Ek sien jou seer, ek sien jou lag
Am
Jou drome en verwagting
Jou uithou en jou krag
F
Ek sien die trane van verlange
G
En dat jy wakker lê deur die nagte
Am
Ek sien jou liefde vir die een wat voor jou staan
F G
Al sou alles nog verander
C
Bly jou oë altyd dieselfde Published:
Last updated:
Please rate for accuracy!
