Knip Die Tou chords by Tian Nienaber
Guitar chords with lyrics
- Difficulty: Intermediate 💪
Verse 1:
E G#m
Ek sit al dae en wonder wat gaan gebeur
E G#m
Jy’t gedreig, jyt verkondig dis die laaste keer
E G#m
Jy ruk my hart rond heen en weer
F# E
Ek’s ‘n pop jy’s in beheer
Chorus:
B F#
Knip die tou en laat my vry
G#m
Skeer my hart en kry dit verby
E
Gee my ‘n kans om aan te beweeg
B
Gee my ‘n kans om van jou te vergeet
Verse 2:
E G#m
Probeer al jare om in jou hart te bly
E G#m
So sê my hoe dit kon wees hoe is dit verby
E G#m F#
Jy sê jy’s myne sonder hartseer en berou
E
As jy net geweet het hoe ek aan jou woorde vasklou
Chorus:
B F#
Knip die tou en laat my vry
G#m
Skeer my hart en kry dit verby
E
Gee my ‘n kans om aan te beweeg
B
Gee my ‘n kans om van jou te vergeet
B A
Knip die tou en laat my vry
E
Skeer my hart en kry dit verby
Em
Gee my ‘n kans om aan te beweeg
B
Gee my ‘n kans om van jou te vergeet
Bridge:
C#m E
Los my hier nes ek is
B
Ek sal my pad terug vind
F#
Liefde het my verblind
Chorus:
B A
Knip die tou en laat my vry
E
Skeer my hart en kry dit verby
Em
Gee my ‘n kans om aan te beweeg
B
Gee my ‘n kans om van jou te vergeet Published:
Last updated:
Please rate for accuracy!
