Verse: C G Am F Soos ek vanaand na die sterre kyk die mense op God se stoep. c G Am F Weet ek diep in my hart jy’s veilig maar ek mis om jou naam te roep. C G Am F Weet dis al jare, ek sien jou in die skare, ek voel jou hier vanaand. C G G F Weet jy’s gelukkig geen seer kan jou kry, is dis selfsugtig van my? Pre-Chorus: G Am F C Ek wens ek kan nou voor die hemelpoorte sit en weer jou asem hoor. G Am F C Tot die stof gaan lê tot my trane droog word sal ek klop aan die Hemel se deur.
Chorus: C G Klop-klop aan die Hemel se deur Am F Klop aan die Hemel se deur C G Klop-klop aan die Hemel se deur Am F Klop aan die Hemel se deur Verse: C G Am F Dit word al hoe meer moeilik vir my om deur die dag te kom. C G Am F Daar was nog so baie wat ek by jou moes leer al was ons albei nog jonk. C G Am F Ek weet dis al jare, verlore ini skare, ek voel jou hier vanaand. Pre-Chorus: G Am F C Ek wens ek kan nou voor die hemelpoorte sit en weer jou asem hoor. G Am F C Tot die stof gaan lê tot my trane droog word sal ek klop aan die Hemel se deur. Chorus: C G Klop-klop aan die Hemel se deur Am F Klop aan die Hemel se deur C G Klop-klop aan die Hemel se deur Am F Klop aan die Hemel se deur Outro: C G Am F Soos ek vanaand na die sterre kyk die mense op God se stoep. C G Weet ek eks gelukkig, my seer is verby. Am F Ek sal jou in die Hemel deur kry
Published:
Last updated: