Dans Met Gevaar chords by DJ Taye
Guitar chords with lyrics
- Capo on 1st
- Difficulty: Beginner 👶
Intro:
A D
Verse 1:
D
Terug op die platteland,
D
Voel weer die grond,
G
Die stad se lig nou buite sig,
D
Sien hoe die mense dans,
D
Voel hoe jy kyk,
G
Nooit vergeet,
G
Jy weet nie wat ek weet.
Pre-Chorus:
A Bm
Trek my nader en ek wys jou weer,
G
Sal jou meer kan leer as wat jy dink,
A
Bring die ritme,
Bm G
Kom ek wys jou wat jy so onderskat,
G
Want jy dink mos dat.
Chorus:
D
Die stad kan glad nie dans,
A
Maar gee my net een kans,
A
Sal my geheim verraai,
D
Die tafel draai,
D
Jy vra my, maar ek lei,
A
Net tussen jou en my,
A
Dit wat jy dink is waar,
D
Jy’s in gevaar.
Post-Chorus:
G D
Gaan jy steeds hier bly,
A Bm
Ons weer hier kry,
G D A
Dalk ‘n ding of twee wys,
Bm G D
So draai my hier en nou,
A Bm
In die rondte gou,
G A
Wat jy dink weet ek al klaar,
N.C. D
Ou, jy dans met gevaar.
Verse 2:
D
So, los wat jy doen,
D
Die Oos-Rand is hier,
G
Weet wat jy dink,
G
Ek hoor hoe dit klink,
D
Sal’it nooit verloor,
D
‘n Plaasdans vergeet,
G
Een, twee, drie,
G
Kry my steeds hier.
Pre-Chorus:
A Bm
Trek my nader en ek wys jou weer,
G
Sal jou meer kan leer as wat jy dink,
A
Bring die ritme,
Bm G
Kom ek wys jou wat jy so onderskat,
G
Want jy dink mos dat.
Chorus:
D
Die stad kan glad nie dans,
A
Maar gee my net een kans,
A
Sal my geheim verraai,
D
Die tafel draai,
D
Jy vra my, maar ek lei,
A
Net tussen jou en my,
A
Dit wat jy dink is waar,
D
Jy’s in gevaar.
Post-Chorus:
G D
Gaan jy steeds hier bly,
A Bm
Ons weer hier kry,
G D A
Dalk ‘n ding of twee wys,
Bm G D
So draai my hier en nou,
A Bm
In die rondte gou,
G A
Wat jy dink weet ek al klaar,
N.C.
Ou, jy dans met gevaar.
Interlude:
D D
Hey, hey,
D
Hey, hey,
D
Ou, jy dans met gevaar,
D D
Hey, hey,
D
Hey, hey,
D
Hey, hey.
Outro:
G D
Gaan jy steeds hier bly,
A Bm
Ons weer hier kry,
G D A
Dalk ‘n ding of twee wys,
Bm G D
So draai my hier en nou,
A Bm
In die rondte gou,
G A
Wat jy dink weet ek al klaar,
G D A Bm
Ou, jy dans met gevaar,
G D A Bm G D A Bm
Ou, jy dans met gevaar,
G A
Wat jy dink weet ek al klaar,
N.C.
Ou, jy dans met gevaar. Published:
Last updated:
Please rate for accuracy!
