♥ Add to my Songbook
Dis Nie Ek Nie Chords by Tarryn Lamb

Dis Nie Ek Nie chords by Tarryn Lamb

Guitar chords with lyrics

  • Capo on 4th
  • Difficulty: Intermediate 💪
Intro:

D
G A D
G A D
G A Bm
G A D


Verse 1:
       G                 D
Sit my lippe aan soos ek voor jou staan,
       A                        Bm
Met ‘n tas en my kitaar aan  my  sy,
       G                  D
Al die laat werk kere die strokie voor twee,
A                         D
Nog ‘n dom verskoning daar by,
         G                  D                    A                    Bm
Was daar een of twee het jy ooit een keer in jou agter kop gedink aan my,
          G                       D
Of dat ek nooit sou pla jou net terug sou vra,
       A                     D
Dat ek nog ‘n bietjie langer sal bly.

Chorus:
                    D
Ek hoop jy dink aan my as jy opstaan voor jy gaan slaap,
      A
As jy koud kry wanneer jy wakker raak,
   Bm                     G
Ek weet dis seer, maar jy mis my meer,
                    D
Ek hoop jy dink aan my in die oggend en in die aand,
      A
As jy my sien oral waar jy gaan,
       G
En nog een ding daar by,
    D/F#  A
Dis nie   ek nie dis jy.


Interlude:
G A D
G A D


Verse 2:
            G                  D               A                     Bm
Jy stuur ‘n poskaart rose wat sê dat jy my ver altyd in jou lewe wil he,
          G                  D                      A                             D
Jy moes gedink het voor jy gedoen het nou is dit te laat terwyl jy langs aan haar le,
    G                  D                    A                          Bm
Die eerste keer kon ek jou blameer maar die tweede keer dan val dit op my,
           G                  D                  A                         D
Nou is dit jy wat kla en my terug sal vra dat ek nog ‘n bietjie langer sal bly.


Chorus:
                    D
Ek hoop jy dink aan my as jy opstaan voor jy gaan slaap,
      A
As jy koud kry wanneer jy wakker raak,
   Bm                     G
Ek weet dis seer, maar jy mis my meer,
                    D
Ek hoop jy dink aan my in die oggend en in die aand,
      A
As jy my sien oral waar jy gaan,
       G
En nog een ding daar by,
    D/F#  A
Dis nie   ek nie dis jy.


Bridge:
G  D  A   Bm
Ooh . . .
       G
Jy’t gedink jy sal weer reg is vir my maar al wat weg is,
   Asus4                                              D
Is jy moenie dink ek gaan bly want dis nie ek nie dis jy.


Chorus:
                    D
Ek hoop jy dink aan my as jy opstaan voor jy gaan slaap,
      A
As jy koud kry wanneer jy wakker raak,
   Bm                     G
Ek weet dis seer, maar jy mis my meer,
                    D
Ek hoop jy dink aan my in die oggend en in die aand,
      A
As jy my sien oral waar jy gaan,
       G
En nog een ding daar by,
        A
Dis nie ek nie dis jy.


Outro:
G A D
                    G A D
Ek hoop jy dink aan my,
                    G A D
Ek hoop jy dink aan my,
                    G A D   D D
Ek hoop jy dink aan my.

Published:

Last updated:

Please rate for accuracy!
🎸
Accuracy Rating: - Votes: -

Tarryn Lamb chords for Dis nie ek nie

What is this?

Master "Dis Nie Ek Nie" by Tarryn Lamb with this easy-to-follow guitar chords guide. It's designed to help you build confidence, sharpen your technique, and find more joy in playing guitar.

Who Is This Page For?

This guitar chords tutorial for "Dis Nie Ek Nie" by Tarryn Lamb is crafted for Intermediate players ready to learn and grow. Whether you're just starting or refining your skills, this guide meets you where you are.

Why This Page Is Perfect for You

Intermediate players can explore new challenges and boost their technique with a deeper dive into "Dis Nie Ek Nie."

What You Will Gain

By using our guitar chords, you’ll not only learn to play "Dis Nie Ek Nie" by Tarryn Lamb with accuracy and style, but you'll also elevate your overall musicianship. Explore our full archive of guitar chords for more songs, skills, and inspiration.