Rooi Wit En Blou chords by Schwabie
Guitar chords with lyrics
- Difficulty: Beginner 👶
intro: A E F#m D Verse 1: E Hy sê dis beter die jaar F#m Maar sy hart trek nog swaar, so nou en dan D F#m Rooi, wit en blou maak hy sy geld bymekaar E F#m Hy sê daar's oorvloed van gawe so vêr oorkant die water D
Maar O' Vader, U weet
Hoe sukkel hy in die aande
PreChorus:
A
So hy maak toe altwee oë
E
En dan voel hy weer tuis
F#m
En hy weet sy's net 'n mens
D
Maar sy voel soos die huis
A
En hy wag nog vir die dag
E
Wat sy nie hoef te wag
F#m
Vir hom om terug te kom
D
En sy tas af te pak
Chorus:
A
En ons sê Harrie kom huis toe
E
Dit was nou lank genoeg en
F#m
Sy't vir jou lank gesoek hoor
D
Hoe sy jou huis toe roep sê
A E
Harrie kom huis toe
F#m
Want daar's niks meer vir jou
D
In die rooi, wit en blou
Verse 2:
E
Hy sê verlange raak al sterker
F#m
Hy's op voor sy wekker
D F#m
Vyftien ure werksdae sit hy om in sy trekker
E
Sy gemoed raak al hoe swakker
F#m
Hy lê in die aande wakker
D F#m
Al sy pelle drink 'n dop op hom in De Akker
PreChorus:
A
So hy dink terug aan die dae
E
Want dit bring hom geluk
F#m
En hy hou nog uit vir die liefde
D
Want dis moeilik om te vind
A
En hy wag nog vir sy kans
E
Oh, hy's so moeg gewag
F#m
Om sy tasse te pak
D
En daai plek te verlaat
Chorus:
A
En ons sê Harrie kom huis toe
E
Dit was nou lank genoeg en
F#m
Die huis wil jou weer groet hoor
D
Hoe ons jou huis toe roep sê
A E
Harrie kom huis toe
F#m
Want daar's niks meer vir jou
D
In die rooi, wit en blou
A E F#m D
A E F#m D
A E F#m D
A E F#m D Published:
Last updated:
Please rate for accuracy!
