♥ Add to my Songbook
Straattroebadoere Chords by Laurika Rauch

Straattroebadoere chords by Laurika Rauch

Guitar chords with lyrics

D  G  D  A7

 D                                                G          D
Tussen die donker geheime van die nag speel die straattroebadoere
 D                                               A
Konka concerto's vir die suiderkruis melkweg en maan
 D                           D                             G          D
Hartseerkonsertinas vir die gloeikool ballerinas van die straattroebadoere
         A                                               D     D
En die prinse van die boendoe die gramadoela boendoe verlang
        A                                             D     D7
En die vure in hul oë wys waar die Dixieland paradys hang

      G              D           D
Stap saam deur Diagonaalstraat
      A             A7       D      D7
Stap saam waar die nagwagte praat
      G                         D
Stap saam waar die straattroebadoere
           E             E7          A      A7
Oor die verlange in hul hart sit en praat
     E7         A        D
Die twintigste eeu agterlaat
Please rate for accuracy!
🎸
Accuracy Rating: - Votes: -