♥ Add to my Songbook
Op Blouberg Se Strand Chords by Laurika Rauch

Op Blouberg Se Strand chords by Laurika Rauch

Guitar chords with lyrics

Laurika Rauch
Op Blouberg se Strand


C
Die golwe weet waar breek die branders
G                    C
  Hulle dink hulle's vry

Die wolke wentel in die hemel maar
G                       C
  Op die winde moet hul ry
    F
Dis vroeg in die dag
   G
Op Blouberg se strand
    C
Die wind gaan nog waai
    F
Die son gaan nog brand
         C
Maar dis koel na die lang nag
G                  C
  En ons groet die dag

KOOR:
C
Goeiemore my sonskyn
G              C
  Goeiemore my kind

Kom ons draf langs die strand
G                   C
  Kom ons ry op die wind
    F                  G
Die sand sal ons skroei  en
               C
Die strale sal brand
Am
Mmmm mmmm
         C
Maar dis vroeg in die dag
G                Am
  Op Blouberg se strand


Tweede Vers:
C
Daar is witgekalkte huise
G            C
  En ou Tafelberg

Daar is hengelaars met stok en hoed
G                 C
  Wat vroeg visse terg
F
My pa sê my kind
         G
Ons moet swartmossels vind
       C
Ons is lief vir die see
      F
Ek is lief vir my kind
        C
Ja, dis koel na die lang nag
G                  C
  En ons groet die dag


KOOR:
C
Goeiemore my sonskyn
G              C
  Goeiemore my kind

Kom ons draf langs die strand
G                   C
  Kom ons ry op die wind
    F                  G
Die sand sal ons skroei  en
               C
Die strale sal brand
Am
Mmmm mmmm
         C
Maar dis vroeg in die dag
G                Am
  Op Blouberg se strand
Please rate for accuracy!
🎸
Accuracy Rating: - Votes: -