Kinders Van Die Wind chords by Laurika Rauch
Guitar chords with lyrics
C C
Ek ken 'n ou ou liedjie
F C
Van lewenswel en wee
C C
Van lank vergane skepe
F C/G G C
In die kelders van die see
Die woorde is vergete
En tog die deuntjie draal
Soos lank vergane grepies uit
'n Baie ou verhaal
G C
Van swerwers sonder rigting
G C
Van soekers wat nooit vind
C C F
En eindelik was almal maar
C/G G C
Net kinders van die wind
Gesigte, drome, name Is deur die wind verwaai En waarheen daardie woorde is Sou net 'n kind kon raai Van swerwers sonder rigting Van soekers wat nooit vind En eindelik was almal maar net Kinders van die wind
Please rate for accuracy!