Jy Is Te Dierbaar chords by Laurika Rauch
Guitar chords with lyrics
Tuning: Standard (E A D G B E)
Key: Bb
Difficulty: Novice
Intro:
Eb Bb F Gm
Jy is te dierbaar om seer te kry
Eb Bb F Bb F
Jy is te dierbaar om seer te kry
Verse 1:
Bb
Dit sou niks goed beteken
Cm
As ek hier sou bly
F Eb F Bb
Ons albei sou net daaronder ly
Bb
Dus wens my vaarwel
Eb
Voor ek nogeens wil bly
Bb F Bb F
Want jy is te dierbaar om seer te kry
Chorus:
Bb
Jy stort nou 'n traan
Cm
Jy lyk so alleen
F Bb
Jy vra my so mooi "wat nou?" en "waarheen?"
Bb
Maar tyd sal genees
Eb
En die seer gaan verby
Bb F Bb F
Want jy is te dierbaar om seer te kry
Verse 2:
Bb
Ek is bang vir die spoke
Cm
Van dae lank gelee
F Eb F Bb
Wat my nie wil toelaat om liefde te gee
Bb
Daarom moet ek gaan
Eb
Al vra jy ek moet bly
Bb F Bb F
Want jy is te dierbaar om seer te kry
Chorus:
Bb Cm
Ek mis jou alreeds en tog moet jy gaan
F
Hier heel alleen
Bb
Moet ek bly staan besef jy dan nie
Eb
Net jy baat daarby
Bb F Bb F
Want jy is te dierbaar om seer te kry
Chorus:
Bb
Jy stort nou 'n traan
Cm
Jy lyk so alleen
F Bb
Jy vra my so mooi "wat nou?" en "waarheen?"
Bb
Maar tyd sal genees
Eb
En die seer gaan verby
Bb F Gm
Want jy is te dierbaar om seer te kry
Eb Bb F Gm Eb Bb
Jy is te dierbaar om seer te kry Last updated:
Please rate for accuracy!