Huis chords by Laurika Rauch
Guitar chords with lyrics
- Difficulty: Intermediate 💪
Verse: F# G#m C#m Los jou dinge hier, ek kyk daarna F# G#m C#m Dan hoef ons nie vrreniet alles terug te dra nie F# G#m C#m Jou huis is waar ek is, weet jy dit nie? F# G#m C#m Kom pak jou tasse uit want jy is veilig hier. F# G#m C#m En waar ookal jy is, net daar is ek tuis. F# G#m C#m Omskep hierdie hart, en maak dit 'n huis F# G#m D# Die gange eggo steeds, as jy moet gaan F# G#m D# Kom lê die dinge neer wat jy belangrik ag
Brug:
C# D#m G#m
En al lek die dak, en die mure breek
C# D#m G#m
Die verf dop af in die skaduwee
C# D#m G#m
Die trappe kraak en die teels is los
F# G#m Bm G#m
Liefde oorheers in hierdie huise van ons
Koor:
F#
Want die fondasie is vas
F# G#m D#m C#m
Dit begin, as ek sink, in jou soen sak, meer
F# G#m D#m C#m
As jy my kom genees na 'n lang dag min
F# G#m Bb B
Binne in wat ek nog moet verduidelik
F# G#m Bb B G#m Bb B
Dis hoe ek weet dat ek nou by die huis is
F#
Nou by die huis is Published:
Last updated:
Please rate for accuracy!
Other versions of Huis by Laurika Rauch
- Huisie By Die SeeChords