Die Mense Op Die Bus chords by Laurika Rauch
Guitar chords with lyrics
Tuning: Standard (E A D G B E) Chorus: A D A Sing vir my saggies, sing van die reën A D A E Waar kom dit vandaan, waar gaan dit heen? A D A My hart is al lankal, lankal gebreek D A E A Ek het jou byna, jou byna vergeet Verse: A Die mense op die bus beskou D E A E Die liefde soos die oggenddou A D A E My hart is lankal reeds gebreek D A E A Ek het dit net-net weggesteek A
Dalk is die liefde soos die reën D E A E Dit sal die aarde plek-plek seën A D A E Die mense op die bus sê: "Ja" D A E A Verspreide buie hier en daar Chorus: A D A Sing vir my saggies, sing van die reën A D A E Waar kom dit vandaan, waar gaan dit heen? A D A My hart is al lankal, lankal gebreek D A E A Ek het jou byna, jou byna vergeet Verse: A Die mense op die bus wil hoor D E A E Waar het jy eers jou hart verloor? A D A E Die mense op die bus sê: "Nee" D A E A Daar's baie visse in die see A My hart is amper weer gebreek D E A E Ek het dit net-net weggesteek A D A E Die mense op die bus beskou D A E A Die liefde soos die oggenddou Chorus: A D A Sing vir my saggies, sing van die reën A D A E Waar kom dit vandaan, waar gaan dit heen? A D A My hart is al lankal, lankal gebreek D A E A Ek het jou byna, jou byna vergeet Chorus: A D A Mmmmmmm A D A E Mmmmmmm A D A My hart is al lankal, lankal gebreek D A E A Ek het jou byna, jou byna vergeet Chorus: A D A Sing vir my saggies, sing van die reën A D A E Waar kom dit vandaan, waar gaan dit heen? A D A My hart is al lankal, lankal gebreek D A E A Ek het jou byna, jou byna vergeet D A E A Ek het jou byna, jou byna vergeet
Last updated:
Please rate for accuracy!
