♥ Add to my Songbook
Blou Chords by Laurika Rauch

Blou chords by Laurika Rauch

Guitar chords with lyrics

  • Difficulty: Intermediate 💪
Intro:

C  Csus4  Cadd9 Csus4
C  Csus4  Cadd9 Csus4


Verse 1:
       C
As die skemer kom,
      F
En hy vang my by jou,
      C                      F
En hy stuur jou terug na jou huis toe,
C
Wie sou verstaan,
F
Hoe ek sou voel,
G          C
Wie sou verstaan.
 G/B Am  Am G  F
Oral om, om my heen,
F  Gadd11 G
Is dit    blou,
      Am  G/B    C
As ek wil by jou wees,
   F   C      G/B  G
Ek wil by jou wees,
   C  Csus4 C  C Csus4 C  G Gadd11 G  G Gadd11 G
Vanaand.


Verse 2:
C
Tyd en plek,
  F
Bepaal wat gebeur,
Gadd11          C
Niemand kan dit keer nie,
C
Sê my wat’s reg,
   F
En wat is verkeerd,
Gadd11    C
Wie sou bepaal?
 G/B Am  Am G  F
Oral om, om my heen,
F  Gadd11 G
Is dit    blou,
      Am  G/B    C
As ek wil by jou wees,
   F   C      G/B  G
Ek wil by jou wees,
   C  Csus4 C
Vanaand.


Chorus:
F G      C
Alles is blou,
F G      C
Alles is blou,
C
Blou is die wolke,
Csus4
Blou is die maan,
Gadd11                  F
Blou is die venster waarby ek staan,
C
Blou is my hart en,
Csus4
Blou my gedagtes,
Gadd11     C
Blou om my heen,
F G      C
Alles is blou,
F G      C
Alles is blou,
F G      C
Alles is blou,
F G      C  Csus4 C  C Csus4 C  G Gadd11 G  G Gadd11 G
Alles is blou.


Verse 3:
       C
As die skemer kom,
      F
En hy vang my by jou,
      C                      F
En hy stuur jou terug na jou huis toe,
C
Wie sou verstaan,
F
Hoe ek sou voel,
G          C
Wie sou verstaan,


Outro:
 G/B Am  Am G  F
Oral om, om my heen,
F  Gadd11 G
Is dit    blou,
      Am  G/B    C
As ek wil by jou wees,
   F   C      G/B  G
Ek wil by jou wees,
   C  Csus4 Gadd11 C
Vanaand.
C  Csus4 Gadd11 C
C  Csus4 Gadd11 C

Published:

Last updated:

Please rate for accuracy!
🎸
Accuracy Rating: - Votes: -