Dansvloer Tequila chords by Pieter Marcato
Guitar chords with lyrics
(Koor)
C
Dis Saterdag aand en jy kyk vir my
Bm Gb
Baby moenie met my baklei
C
Kom ons drink tequila gou
Bm Gb
Kry jou op die dansvloer nou
Wohooooooo Wohoooooooo
♫ Verse 1:
C Bm Gb
Jy, jy het my met een kyk
C Bm Gb
Jou hare waai noord dan suid
Soms KRY mens daai gevoel
Baby ek weet wat jy bedoel
(Koor)
C
Dis Saterdag aand en jy kyk vir my
Bm Gb
Baby moenie met my baklei
C
Kom ons drink tequila gou
Bm Gb
Kry jou op die dansvloer nou
♫ Verse 2:
C Gb F
Ja ek ek weet ek maak jou kwaad
C Gb F
Ek weet dis klaar so laat
C Gb F
Die aand is nou verby
Bm F Gb
My lief dan kan ons ry
(Koor)
C
Dis Saterdag aand en jy kyk vir my
Bm Gb
Baby moenie met my baklei
C
Kom ons drink tequila gou
Bm Gb
Kry jou op die dansvloer nou
♫ Bridge:
Gb
Een tequila
C
Een loop whisky
Bm
N draai op die dansvloer
F
Net vir n rukkie
Gb
Nog n shot jagger
C
N brandy special
F
Hou die glase vol want
Dis laaste ronte
(Koor)
Dis Saterdag aand en jy kyk vir my
Bokkie moenie met my baklei
Kom ons drink tequila gou
Kry jou op die dansvloer nou
Kry jou op die Dansvloer nou. Published:
Last updated:
Please rate for accuracy!
