1 Keer 2 Keer 3 Keer Soen chords by Pieter Koen
Guitar chords with lyrics
[Intro] D D D A A D [Verse 1] D Ja jy het die mooiste glimlag, A Ek raak sommer weer verlief, A Luister altyd na my stories, D Gee my altyd 10 uit 10.
[Verse 2] D Duisend dinge vir jou hande, G Jy is my hartedief, D Jy’s daar vir my vir altyd, A D Ek kan dit in jou oë sien. [Chorus] D A Ek wil jou 1 keer, 2 keer, 3 keer soen, G D Jy kan maar goed is net wat ek wil doen, A ‘N man nou mos van kattekwaad, D Met sy palle uit tot laat, D A Ek sal jou 1 keer, 2 keer, 3 keer soen, G D Laat my net weet of ek dit lekker doen, G D Vir elke Jan Rap en sy maat, A D Is daar net een ou boere raad. [Interlude] D A A D [Verse 3] D As ek soms verby jou weggaan, A Weet ek het jou altyd lief, A Weet ek alles sal OK vind, D Hoe kan ek jou ooit verdien. [Verse 4] D Duisend dae en duisend nagte, G Nooit te veel en nooit verniet, D Kies daar vir my vir altyd, A D Ek kan dit in jou oë sien. [Chorus] D A Ek wil jou 1 keer, 2 keer, 3 keer soen, G D Jy kan maar goed is net wat ek wil doen, A ‘N man nou mos van kattekwaad, D Met sy palle uit tot laat, D A Ek sal jou 1 keer, 2 keer, 3 keer soen, G D Laat my net weet of ek dit lekker doen, G D Vir elke Jan Rap en sy maat, A D Is daar net een ou boere raad. [Bridge] G Al gaan die jare verby, D Bly jy die mooiste vir my, A Ek wil jou druk en soen A En stoute goeters doen, A Met jou dis eerste prys vir my. [Chorus] D A Ek wil jou 1 keer, 2 keer, 3 keer soen, G D Jy kan maar goed is net wat ek wil doen, A ‘N man nou mos van kattekwaad, D Met sy palle uit tot laat, D A Ek sal jou 1 keer, 2 keer, 3 keer soen, G D Laat my net weet of ek dit lekker doen, G D Vir elke Jan Rap en sy maat, A D Is daar net een ou boere raad. [Outro] D
Published:
Last updated:
Please rate for accuracy!
