Christmas Songs

Die Heiland Is Gebore by Christmas Songs

Chords

Rate for accuracy
🎸
5/5 (1 votes)
Transpose
Font
Verse:
 C                G7      C    
Die Heiland is gebore,

                     G    G7    
Soos eeue reeds voorspel.

 C                      Am     F   
Daar in die stad van Dawid

      C      G7      C    
Word Hy Immanuel.

 C          Am       Dm    G   
Met blye hemel-kore

     C                 C    G   
Wil ons ook juig en sing

 G7     C            C7    Dm     
Ons Heiland is gebore
C        G7         C        
Dis Hy wat Redding bring.


Verse:
 C             G7      C           
Die Lig kom na die wΓͺreld

                    G    G7    
In Jesus Christus, Heer.

 C                    Am     F     
Uit liefde vir die mensdom

      C       G7      C            
Daal Hy as dienskneg neer.

 C             Am         Dm     G      
So lief het God die wΓͺreld,

    C                C    G   
Hy gee vir ons sy Seun

 G7     C             C7      Dm       
SΓ³ word Hy ons Verlosser,

     C      G7         C        
Ons Middelaar en Steun.


Verse:
 C            G7        C          
Wie glo in Jesus Christus,

                 G   G7    
Word nou sy eiendom.

 C                    Am     F      
Hy gee die reg tot kindskap

     C           G7       C      
Aan diΓ© wat glo in Hom.

 C             Am          Dm    G    
Juis daarom juig ons harte

 C                     C   G   
Opnuut diΓ© Kersfeestyd

 G7     C              Dm      
Ons Heiland is gebore

    C         G7        C      
Vertel dit wΓͺreldwyd.

Other Versions & Arrangements

Die Heiland Is Gebore Chords Info

Last Updated: