Rate for accuracy
🎸
Tuning: Standard (E A D G B E) Key: D Difficulty: Novice Verse 1: D A D Em A Die Heiland is gebore, soos eeue reeds voorspel, D D7 G Em D A D Daar in die stad van Dawid Word Hy Immanuel. D A D Bm A Met blye hemelkore wil ons ook juig en singβ D D7 G Em D A D Ons Heiland is gebore β Dis Hy wat redding bring. Verse 2: D A D Em A Die Lig kom na die wΓͺreld in Jesus Christus, Heer. D D7 G Em D A D Uit liefde vir die mensdom daal Hy as dienskneg neer. D A D Bm A So lief het God die wΓͺreld, Hy gee vir ons sy Seun β D D7 G Em D A D So word Hy ons Verlosser, Ons Middelaar en Steun.
Verse 3: D A D Em A Wie glo in Jesus Christus, word nou sy eiendom. D D7 G Em D A D Hy gee die reg tot kindskap aan diΓ© wat glo in Hom. D A D Bm A Juis daarom juig ons harte opnuut diΓ© Kersfeestyd D D7 G Em D A D Ons Heiland is gebore vertel dit wΓͺreldwyd.
Other Versions & Arrangements
- Die Heiland Is Gebore (Chords)
Die Heiland Is Gebore (Ver2) Chords Info
Last Updated: