Dieper chords by Midpoint Worship
Guitar chords with lyrics
- Difficulty: Intermediate 💪
✝ Intro:
E A E
✝ Verse 1:
A E
Here rig my op, deur die krag van U Gees
A C#m B E
Sodat ek meer soos U kan wees, waar oral ek mag gaan
A E
Hier is my hart, ek wil net meer vir U kan gee
A C#m B E
My hele lewe lê ek neer, soos ek in geloof staan
✝ Chorus:
A E
Dieper in die Woord van U my Vader
A E
Dieper in die volheid van U krag
A E
My lewe sal getuig van U getrouheid
C#m
En as die wêreld my sien
B
Sal dit U wees wat hul sien
✝ Verse 1:
A E
Here rig my op, deur die krag van U Gees
A C#m B E
Sodat ek meer soos U kan wees, waar oral ek mag gaan
A E
Hier is my hart, ek wil net meer vir U kan gee
A C#m B E
My hele lewe lê ek neer, soos ek in geloof staan
✝ Chorus:
A E
Dieper in die Woord van U my Vader
A E
Dieper in die volheid van U krag
A E
My lewe sal getuig van U getrouheid
C#m
En as die wêreld my sien
B
Sal dit U wees wat hul sien
✝ Chorus:
A E
Dieper in die Woord van U my Vader
A E
Dieper in die volheid van U krag
A E
My lewe sal getuig van U getrouheid
C#m
En as die wêreld my sien
B
Sal dit U wees wat hul sien
Intrumental:
A E B C#m A E B E
A E B C#m A E E
✝ Bridge:
Lei my dieper in U waters, die strome van U gees
Sodat ek dag na dag net meer soos U kan wees
Mag ek oorloop van U lewenswaters, uit die diepte van my hart
‘n Fontein van ewigheid hier binne my
✝ Bridge:
A E C#m B
Lei my dieper in U waters, die strome van U Gees
A E B
Sodat ek dag na dag net meer soos U kan wees
A E C#m B
Mag ek oorloop van U lewenswaters, uit die diepte van my hart
A E B
‘n Fontein van ewigheid hier binne my
✝ Chorus:
A E
Dieper in die Woord van U my Vader
A E
Dieper in die volheid van U krag
A E
My lewe sal getuig van U getrouheid
C#m
En as die wêreld my sien
B
Sal dit U wees wat hul sien
✝ Chorus:
A E
Dieper in die Woord van U my Vader
A E
Dieper in die volheid van U krag
A E
My lewe sal getuig van U getrouheid
C#m
En as die wêreld my sien
B A
Sal dit U wees wat hul sien Published:
Last updated:
Please rate for accuracy!
