Droë Riviere chords by Liezel Pieters
Guitar chords with lyrics
- Capo on 1st
- Difficulty: Intermediate 💪
🎸 Verse 1:
D
Ons drome is verby,
Em
En ek het seer gekry,
A
Ek huil baie nagte om oor jou,
D D
Maar huil jy oor my?
🎸 Verse 2:
D
En waar is jy vandag?
Em
‘n Deel van my sal wag,
A
Al sou my hart ook stil gaan staan,
A
Gaan my liefde vir jou aan en aan,
D
Tot alles vergaan.
🎸 Chorus:
A
In jou hart se droë riviere,
A
Het jou liefde opgedroog,
G D
En vergeet jy al die ure?
D
Die gety in my bly hoog,
G
Met die sluise van die walle,
D
Met die hemele daarbo,
A
Sal jou hart se droë riviere,
Bm
Weer laat oorloop as ons glo?
A
Sal jou hart se droë riviere,
G D D
Weer laat oorloop as ons glo?
🎸 Verse 3:
D
Tyd is net geleen,
Em
En my liefde baklei daarteen,
A
Al sou ek als om my verloor,
A
Sal ek diep in my jou stem kan hoor,
D
Tot alles vergaan?
🎸 Chorus:
A
In jou hart se droë riviere,
A
Het jou liefde opgedroog,
G D
En vergeet jy al die ure?
D
Die gety in my bly hoog,
G
Met die sluise van die walle,
D
Met die hemele daarbo,
A
Sal jou hart se droë riviere,
Bm
Weer laat oorloop as ons glo?
A
Sal jou hart se droë riviere,
G D D
Weer laat oorloop as ons glo?
🎸 Outro:
A
In jou hart se droë riviere,
A
Het jou liefde opgedroog,
E
En vergeet jy al die ure?
E
Die gety in my bly hoog,
A
Met die sluise van die walle,
E
Met die hemele daarbo,
B
Sal jou hart se droë riviere,
E
Weer laat oorloop as ons glo?
B
Sal jou hart se droë riviere,
N.C.
Het jou liefde opgedroog?
E
En vergeet jy al die ure?
E
Die gety in my bly hoog,
A
Met die sluise van die walle,
E
Met die hemele daarbo,
B
Sal jou hart se droë riviere,
C#m
Weer laat oorloop as ons glo?
B
Sal jou hart se droë riviere,
A E E E E
Weer laat oorloop as ons glo . . .?
E Published:
Last updated:
Please rate for accuracy!
