Logo for GuitarTabsExplorer
👤 My Playlist
♥ Add to my Playlist
Los My Nie Alleen Nie  Chords by Lianie May

Los My Nie Alleen Nie chords by Lianie May (Ver. 2)

Guitar chords with lyrics

  • Capo on 1st
  • Difficulty: Intermediate 💪
Intro:

C
C  F  G
C  F  G


Verse 1:
             F         G              C    C
Los my nie alleen nie
los my nie vanaand,
                   F       G
Het jy my nie meer lief nie?
                       C    C
Want waar was jy gisteraand?
             F         G              Am    Am
Los my nie alleen nie
los my nie vanaand,
                    F     G
Want ek het jou nou nodig,
                 C    C
Net jy kan by my staan.

Chorus:
F                     G
Sit ‘n bietjie nader, bly ‘n bietjie later,
C                         F C
Sê jy is nog lief vir my,
F                   G                       C   Csus4 C
Sê jy het my nodig, word ‘n bietjie een met my,
F                     G
Wys vir my die paaie, wys my wie is jy,
   Am                     F
En laat jou spore my weer lei,
Dm                    G
Werk vir my die steke toe, my lief,
            C
En maak ons vry.


Interlude:
C   C   F  G


Verse 2:
                    F         G
Ek wil jou nie laat gaan nie,
                    C  Csus4 C
Kan ons nie weer probeer?
                 F          G
Wil jy my nie verstaan nie?
                     C  Csus4 C
Want sien jy nie die seer?
              F           G
Ek wil jou hê soos gister,
                Am   Am
Toe jy nog myne was,
                  F        G
Ek kan jou nie verloor nie,
                   C
Hou my vanaand net vas.


Chorus:
F                     G
Sit ‘n bietjie nader, bly ‘n bietjie later,
C                         F C
Sê jy is nog lief vir my,
F                   G                       C   Csus4 C
Sê jy het my nodig, word ‘n bietjie een met my,
F                     G
Wys vir my die paaie, wys my wie is jy,
   Am                     F
En laat jou spore my weer lei,
Dm                    G
Werk vir my die steke toe, my lief,
            C   C
En maak ons vry.


Instrumental:
G#   A#  D#   G#
Fm  A#  Gadd11  G


Chorus:
F                     G
Sit ‘n bietjie nader, bly ‘n bietjie later,
C                         F C
Sê jy is nog lief vir my,
F                   G                       C   Csus4 C
Sê jy het my nodig, word ‘n bietjie een met my,
F                     G
Wys vir my die paaie, wys my wie is jy,
   Am                     F
En laat jou spore my weer lei,
Dm                    G
Werk vir my die steke toe, my lief,
            C   Am
En maak ons vry.
Dm                    G
Werk vir my die steke toe, my lief,
            C   C
En maak ons vry.

Published:

Last updated:

Please rate for accuracy!
🎸
Accuracy Rating: - Votes: -

Other versions of Los My Nie Alleen Nie by Lianie May

Lianie May chords for Los my nie alleen nie (Ver. 2)

What is this?

Learn how to play "Los My Nie Alleen Nie " by Lianie May with our easy-to-follow guitar chords guide. Build confidence, sharpen your technique, and enjoy playing guitar.

Who Is This Page For?

This guitar chords tutorial for "Los My Nie Alleen Nie " by Lianie May is crafted for Intermediate players ready to learn and grow. Whether you're just starting or refining your skills, this guide meets you where you are.

Why This Page Is Perfect for You

Intermediate players can explore new challenges and boost their technique with a deeper dive into "Los My Nie Alleen Nie ."

What You Will Gain

By using our guitar chords, you’ll not only learn to play "Los My Nie Alleen Nie " by Lianie May with accuracy and style, but you'll also elevate your overall musicianship. Explore our full archive of guitar chords for more songs, skills, and inspiration.

Your last visited songs