Onder In My Whiskeyglas chords by Koos Kombuis
Guitar chords with lyrics
Tuning: Standard (E A D G B E) Key: Am Difficulty: Novice Verse 1: Am Onder in my whiskey glas Em Am sien ek jou weer Am onthou ek hoe ons was, Em Am maar nou's my hart so seer Am Die kroeg se deur is toe, Em Am wasem hang in donker lug Am Em Ek lig my glas op om te proe, Em maar voor my sien ek jou gesig
Chorus:
Dm Am
Onder in my, onder in my,
E Am
onder in my whiskey glas
E Am
is jy nog aan my vas
Verse 2:
Am
Ek het jou verruil vir die droom
Em Am
van 'n duisend kontinente
Am
maar nou sien ek my glas se boom
Em Am
en ek tel my laaste sente
Am
Jy's orals in my hier vannag,
Em Am
ek voel jou in my lewe
Am
whiskey is hard en jy is sag
Em Am
jy is bo drank verhewe
Chorus:
Dm Am
Onder in my, onder in my,
E Am
onder in my whiskey glas
E Am
is jy nog aan my vas
Bridge:
Am
Drie skepe moes my wegvoer
Em Am
na lande ver van hier
Am
maar daar's skimme op die vloer
Em Am
en visioene in my bier
Am
Ek weet ek was verkeerd gewees,
Em Am
my oë traan, my maag wil draai
Am
my drome was nog vis nog vlees,
Em Am
drie skepe het my hart verraai
Chorus:
Dm Am
Onder in my, onder in my,
E Am
onder in my whiskey glas
E Am
is jy nog aan my vas Last updated:
Please rate for accuracy!
