Ons Is Groot chords by Kirsten Richard
Guitar chords with lyrics
Verse 1: Em C Totsiens vreemdeling G D Sien jou seker dan eendag weer Em C G D Miskien kan ons dan weer probeer Em C Jy kan dit seker maar op my blameer G D Em Maar hoekom staan ek dan hier en begeer C G D Begeer begeer
Pre-Chorus:
Em C
‘n Hart, ‘n siel, ‘n engel in my bed
G D
Wat magteloos probeer om my te red
Em C
Dis te laat vir jou
Te laat vir my
G D
Te laat vir ons om die waarheid te vermy
Chorus:
Em C
Ons is groot
G D
Ons is groot
Em C
Ons is groot
G D
Ons is groot
Verse 2:
Em C
Ek los my naam vir jou
G D Em C
Ingekerf en uitgekap in ‘n muur
G D
Jou muur
Em C
Ek skryf ‘n brief vir jou
G D
Maak als reg, eks klaar geveg
Em C G D
Maar weer gooi jy dit weg
Pre-Chorus:
Em C
‘n Hart, ‘n siel, ‘n engel in my bed
G D
Wat magteloos probeer om my te red
Em C
Dis te laat vir jou
Te laat vir my
G D
Te laat vir ons om die waarheid te vermy
Chorus:
Em C
Ons is groot
G D
Ons is groot
Em C
Ons is groot
G D
Ons is groot
Outro:
Em C
Ek stuur my groete vir jou
G D
Liefde ook, of ek sou ook wou
Em C G
Maar vir nou sê ek goodbye vir jou Published:
Last updated:
Please rate for accuracy!
