Kaalvoet In Die Reen chords by Carike Keuzenkamp
Guitar chords with lyrics
Key: B
In the key of B
Picking pattern (B): (B)321 2312
Intro:
| B | B |
Verse:
B
Kaalvoet in die reën
B7
Ons twee stap kaalvoet en alleen
C#m F#
Terwyl dit saggies om ons heen
B C#m F#7
In die laan in reën en, ons twee hardloop
Verse:
B
Kaalvoet in die reën
B7
En ons lag kaalvoet in die reën
C#m F#
Die druppels val om ons heen
B C#m F# B B7
Kaalvoet in die reën, ek en jy alleen
Chorus:
E F#
Kaalvoet in die reën beteken vir my veel
B B7
Dit sê jy is weer hier by my
E F# B
En kaalvoet in die reën, wil ek saam met jou stap
C#m F#7
Onder Eikebome
Verse:
B
Kaalvoet in die reën
B7
Ons twee stap kaalvoet en alleen
C#m F#
Terwyl jy saggies teen my leun
B C#m F# B B7
Kaalvoet in die reën, ek en jy alleen
Chorus:
E F#
Kaalvoet in die reën beteken vir my veel
B B7
Dit sê jy is weer hier by my
E F# B
En kaalvoet in die reën, wil ek saam met jou stap
C#m F#7
Onder Eikebome
Verse:
B
Kaalvoet in die reën
B7
Ons twee stap kaalvoet in die reën
C#m F#
Terwyl jy warm teen my leun
B C#m F#7
Kaalvoet in die reën en, ons twee hardloop
Verse:
B
Kaalvoet in die reën
B7
Ons twee stap kaalvoet en alleen
C#m F#
Terwyl jy saggies teen my leun
B C#m F# B
Kaalvoet in die reën, ek en jy alleen
C#m F# B
Kaalvoet in die reën Published:
Last updated:
Please rate for accuracy!
