Byeboerwa chords by Carike Keuzenkamp
Guitar chords with lyrics
Key: A
🎸 Intro:
| A | % | % | % |
🎸 Verse 1:
A E A
1891
Pelgrimsrus, toe byeboer uit die bed opstaan.
A E A
Hy't vas besluit hy trek hier uit, want hy wil na die stiltes gaan.
D A
En hy pak sy wa, sy ossewa byeboerwa.
A E A
Sy tent en sy donkie saam, en hy kom toe op die grootpad aan.
🎸 Verse 2:
A E A
Rondom Graskop, daar loop sy spoor tussen Sabie en Malieveld
A E A
By die Krokodilpoortberg trek hy oor en hy kom toe tot op Barberton.
D A
Die wiele rol, sy ossewa byeboerwa
A E A
die kakebeen byeboerwa kan die swaar vrag net net dra.
🎸 Chorus:
A
Die byeboer, byeboer, byeboerwa.
E
Blom in die hare en bye wat pla.
A
Op sy ossewa, ossewa byeboerwa.
E A
Blom in die hare en bye wat pla.
🎸 Verse 3:
A E A
1893
Span hy uit en maak 'n hartbeeshuisie staan.
A E A
Lebomboberge kon hom nie stuit, by die Limpopo geil sy graan.
D A
Daar staan sy wa, sy ossewa byeboerwa.
A E A
En sy hart is bly en vry met die stilte aan sy sy.
🎸 Chorus:
A
Die byeboer, byeboer, byeboerwa.
E
Blom in die hare en bye wat pla.
A
Op sy ossewa, ossewa byeboerwa.
E A
Blom in die hare en bye wat pla.
🎸 Verse 4:
A E A
1930
Hy's afgeleef en byeboer voel stokalleen
A E A
Hy mis die jolyt van Pelgrimsrus en vryf nou oor sy kakebeen.
Bb F Bb
Maar in 1930 Pelgrimsrus is die dorp se gees geblus.
Bb F Bb
Dis 'n spookdorp, wat in stilte wurg, al wat oorbly is Johannesburg.
Eb Bb
Daar trek sy wa, sy ossewa byeboerwa
Bb F Bb
En sy tent, en sy donkies saam, en hy kom op die grootpad aan.
🎸 Chorus:
Bb
Die byeboer, byeboer, byeboerwa.
F Bb
Blom in die hare en bye wat pla.
Bb
Op sy ossewa, ossewa byeboerwa.
F Bb
Blom in die hare en bye wat pla.
F Bb
Byeboer byeboerwa. Published:
Last updated:
Please rate for accuracy!
