Halala Afrika chords by Johannes Kerkorrel
Guitar chords with lyrics
Tuning: Standard (E A D G B E)
Verse 1:
C F C G
Toe die wêreld hier nog jonk was, en die horison wyd en oop
C F C G
Was dit groen hier in die halfrond, suid van die ewenaar
C F C G
En in die skemer as die son sak, en die beeste huis toe loop
C F C G C
Klink die roepstem van die vroue oor die heuwels van die land
Chorus:
F C G C
Halala Halala Ewig is ons Afrika
F C G C
Halala Halala Ewig is ons Afrika
Refrain:
F C F C F C
Tula tula mtanami, tula tula sanaboni, tula tula mtanami
F C F C F C G C F C
Ubab uzobuya sihlale naye, ubab uzobuya sihlale sonke Hmmm-Hmmm
Verse 2:
C F C G
Toe kom die skepe uit die weste, wit seile oor die see
C F C G
Om te vra vir kos en water, en te bly vir so veel meer
C F C G
En die land wat een tyd oop was, die land het ons verruil
C F C G C
Vir die ghetto’s van die stede, is ons koperdraad gegee
Chorus:
F C G C
Halala Halala Ewig is ons Afrika
F C G C
Halala Halala Ewig is ons Afrika
Refrain:
F C F C F C
Tula tula mtanami, tula tula sanaboni, tula tula mtanami
F C F C F C G C F C
Ubab uzobuya sihlale naye, ubab uzobuya sihlale sonke Hmmm-Hmmm
Verse 3:
C F C G
Daar was rykdom in die maag, van ons moeder Afrika
C F C G
Diamante en ook steenkool, goud, edel metaal
C F C G
En die mense word die slawe hier, want die mense word betaal
C F C G
Om te tonnel in die aarde, elke greintjie uit te haal
C F C G
En die groot en oop grasvlaktes, span dit toe met doringdraad
C F C G
En van die Olifant tot die Gemsbok al die diere moes kom buig
C F C G
Voor die mag van die grootwildjagter, voor die mag van sy groot geweer
C F C G C
Totdat net die stilte oorbly, totdat net die stilte heers
Chorus Repeat x 4:
F C G C
Voice1: Halala Halala Ewig is ons Afrika
Choir: Halala Halala Sasiphila Kamnandi
F C G C
Voice1: Halala Halala Ewig is ons Afrika
Choir: Halala Halala Mayibuye Afrika Sasidjapolutjoloythina Last updated:
Please rate for accuracy!
