Geskeurde Jeans chords by Karlien Van Jaarsveld
Guitar chords with lyrics
Karlien van Jaarsveld Geskeurde Jeans Key - B B Ek roep na jou E Roep omdat ek so veel van jou hou F# E Oor 'n naweek was dit nat soos nou B Somerliefde innie storm B Toe soek ek meer E Meer as wat jy toe vir my wou gee F# E Jy het Nee gesê maar Ja gevoel B Wat het jou in my laat twyfel?
G#m
As jy my terug wil hê
E
Laat jou hart vir jou sê
B F#
(Net wat jou kop wil hê is wat jou lyf wil hê)
G#m
Sou jy my weer onthou
E B F#
As ek lyk soos toe (Sou jy my weer onthou)
B
In my geskeurde jeans
G#m
Was jy nog lief vir my
E
Ek sal dit moet gaan soek
F#
En uit my kas uitkry
B
My geskeurde jeans
B
En dit voel ek weet
G#m
Asof ek jou kan terugkry
E F#
Want dis wat jy soek en hoe jy my onthou
B
In my geskeurde jeans
B
Dink weer terug
E
Aan my soene innie oggendlig
F# E
Voel hoe druk die wind my teen jou vas
B
Jy kan my nie so vergeet nie
B
Het jy gevoel
E
Meer as wat jy wou
F# E
toe raak jy bang
B
dis so dit werk, dis wat die liefde doen
E B
Laat jou vlieg as jy nie terughou
As jy my terug wil hê
E
Laat jou hart vir jou sê
B F#
(Net wat jou kop wil hê is wat jou lyf wil hê)
G#m
Sou jy my weer onthou
E B F#
As ek lyk soos toe (Sou jy my weer onthou)
B
In my geskeurde jeans
G#m
Was jy nog lief vir my
E
Ek sal dit moet gaan soek
F#
En uit my kas uitkry
B
My geskeurde jeans
B
En dit voel ek weet
G#m
Asof ek jou kan terugkry
E F#
Want dis wat jy soek en hoe jy my onthou
B
In my geskeurde jeans
E
Ek sal jou weer moet vashou
F#
Sodat jy kan onthou
G#m
Wat jy het is nie vervangbaar
E
Sal jou laat aanhou wonder
F#
hoe jy ooit weer sonder
G#m
my somerliefde maak
B
In my geskeurde jeans
G#m
Was jy nog lief vir my
E
Ek sal dit moet gaan soek
F#
En uit my kas uitkry
B
My geskeurde jeans
B
En dit voel ek weet
G#m
Asof ek jou kan terugkry
E F#
Want dis wat jy soek en hoe jy my onthou
B
In my geskeurde jeans
E F#
Want dis wat jy soek en hoe jy my onthou
B Last updated:
Please rate for accuracy!