♥ Add to my Songbook
Geskeurde Jeans Chords by Karlien Van Jaarsveld

Geskeurde Jeans chords by Karlien Van Jaarsveld

Guitar chords with lyrics

Karlien van Jaarsveld
Geskeurde Jeans
Key - B

   B
Ek roep na jou
                      E
Roep omdat ek so veel van jou hou
                      F#          E
Oor 'n naweek was dit nat soos nou
                  B
Somerliefde innie storm

    B
Toe soek ek meer
                       E
Meer as wat jy toe vir my wou gee
                     F#       E
Jy het Nee gesê maar Ja gevoel
                       B
Wat het jou in my laat twyfel?
         G#m
As jy my terug wil hê
         E
Laat jou hart vir jou sê
             B                 F#
(Net wat jou kop wil hê is wat jou lyf wil hê)
          G#m
Sou jy my weer onthou
      E                              B    F#
As ek lyk soos toe (Sou jy my weer onthou)

                B
In my geskeurde jeans
                    G#m
Was jy nog lief vir my
                     E
Ek sal dit moet gaan soek
              F#
En uit my kas uitkry
             B
My geskeurde jeans

               B
En dit voel ek weet
                G#m
Asof ek jou kan terugkry
                E                 F#
Want dis wat jy soek en hoe jy my onthou
                B
In my geskeurde jeans

B
Dink weer terug
                   E
Aan my soene innie oggendlig
                          F#          E
Voel hoe druk die wind my teen jou vas
                    B
Jy kan my nie so vergeet nie

    B
Het jy gevoel
        E
Meer as wat jy wou
    F#          E
toe raak jy bang
                                   B
dis so dit werk, dis wat die liefde doen
         E               B
Laat jou vlieg as jy nie terughou


As jy my terug wil hê
         E
Laat jou hart vir jou sê
             B                 F#
(Net wat jou kop wil hê is wat jou lyf wil hê)
          G#m
Sou jy my weer onthou
      E                              B    F#
As ek lyk soos toe (Sou jy my weer onthou)

                B
In my geskeurde jeans
                    G#m
Was jy nog lief vir my
                     E
Ek sal dit moet gaan soek
              F#
En uit my kas uitkry
             B
My geskeurde jeans
               B

En dit voel ek weet
                G#m
Asof ek jou kan terugkry
                E                 F#
Want dis wat jy soek en hoe jy my onthou
                B
In my geskeurde jeans

                     E
Ek sal jou weer moet vashou
             F#
Sodat jy kan onthou
              G#m
Wat jy het is nie vervangbaar
                    E
Sal jou laat aanhou wonder
                 F#
hoe jy ooit weer sonder
               G#m
my somerliefde maak

                B
In my geskeurde jeans
                    G#m
Was jy nog lief vir my
                     E
Ek sal dit moet gaan soek
              F#
En uit my kas uitkry
             B
My geskeurde jeans

               B
En dit voel ek weet
                G#m
Asof ek jou kan terugkry
                E                 F#
Want dis wat jy soek en hoe jy my onthou
                B
In my geskeurde jeans
    E                 F#
Want dis wat jy soek en hoe jy my onthou
                B

Last updated:

Please rate for accuracy!
🎸
Accuracy Rating: - Votes: -