♥ Add to my Songbook
Kaalvoetkind Chords by Juanita Du Plessis

Kaalvoetkind chords by Juanita Du Plessis

Guitar chords with lyrics

  • Tuning: Standard (E A D G B E)
  • Key: A
Difficulty: Novice

Chorus:
 A
Gee my 'n bietjie meer son 'n bietjie meer see,
 D
tone in die sand, elke tree.
    A                         E
'n Kaalvoetkind sal ek altyd bly.
  A
Sluit die deur ons vat die pad,
          D
want die bosveld-stilte roep my hart.
       A            E            D
Ja 'n kaalvoetkind sal ek altyd bly.
Verse 1:
         A
As die stad se liggies dof raak
                                      E
is dit die sekelmaan wat my steeds bekoor.
          A              D
As die geraas vir my te veel raak
         A                E             A
wil ek vlug tot daar waar ek myself verloor.

Chorus:
 A
Gee my 'n bietjie meer son 'n bietjie meer see,
 D
tone in die sand, elke tree.
    A                         E
'n Kaalvoetkind sal ek altyd bly.
  A
Sluit die deur ons vat die pad,
          D
want die bosveld-stilte roep my hart.
       A            E            D
Ja 'n kaalvoetkind sal ek altyd bly.
                  A         D   E   Am
... sal ek altyd bly.

Verse 2:
             A
Hier's ek gebore, hier wil ek sterwe
                                E
met die blou-lug-Afrika asem in my.
            A                  D
Dit wat my hart vra lê hier gebêre.
         A               E               A
In die vlaktes raak die kind in my weer vry.

Chorus:
 A
Gee my 'n bietjie meer son 'n bietjie meer see,
 D
tone in die sand, elke tree.
    A                         E
'n Kaalvoetkind sal ek altyd bly.
  A
Sluit die deur ons vat die pad,
          D
want die bosveld-stilte roep my hart.
       A            E            D
Ja 'n kaalvoetkind sal ek altyd bly.

Bridge:
        F#m                D
As die wiele draai klim ek op gaan saam,
          A                   E
want bymekaar is ons nooit alleen.
      F#m              D
Elke saamwees-oomblik koester ek,
          E                 F#
want ons dans, dans in die reën.

Chorus:
           B
Gee my 'n bietjie meer son 'n bietjie meer see,
 E
tone in die sand, elke tree.
    B                         F#
'n Kaalvoetkind sal ek altyd bly.
  B
Sluit die deur ons vat die pad,
          E
want die bosveld-stilte roep my hart.
       B            F#           E
Ja 'n kaalvoetkind sal ek altyd bly.

Chorus:
           B
Gee my 'n bietjie meer son 'n bietjie meer see,
 E
tone in die sand, elke tree.
    B                         F#
'n Kaalvoetkind sal ek altyd bly.
  B
Sluit die deur ons vat die pad,
          E
want die bosveld-stilte roep my hart.
       B            F#
Ja 'n kaalvoetkind sal ek altyd ...
    B            F#
'n kaalvoetkind sal ek altyd ...
    B            F#           E
'n kaalvoetkind sal ek altyd bly.
                  B
... sal ek altyd bly

Last updated:

Please rate for accuracy!
🎸
Accuracy Rating: - Votes: -