
Jou Volla chords by Juanita Du Plessis
Guitar chords with lyrics
Tuning: Standard (E A D G B E) Key: G Difficulty: Novice Intro: G Verse 1: G Bring jou volla want daars plek vir twee C dan nooi ek jou vir n koppie tee G D jy hoef niks te sê nie solank ek net vir jou kan kyk G as jy vir my jou liedjie bring C sal ek dit uit my hart uit sing G D G ja die vonkel in jou oë laat alles sommer beter lyk
C G want jou glimlag doen dit jou glimlag doen dit vir my - aha C D kan ek saam met jou ry kan ek saam in jou volla ry Chorus: G want as jy lag C jy weet jy maak my dag G D dis al wat my deur die ure kry wat in die donker lê en wag G ooh as jy lag C die lig in jou oë so sag G D jy maak die wêreld n beter plek vir my G as jy lag Verse 2: G Die dimpels op jou wange maak my mal C dit laat my oor my eie voete val G ja die lyne om jou mond D dit laat my hart se ritme draai G ooh jy weet jy bly my skattebol C jy laat die bloed in my are stol G D G net een kyk en jy kan my met n veer omwaai C G want jou glimlag doen dit jou glimlag doen dit vir my - aha C D kan ek saam met jou ry kan ek saam in jou volla ry Chorus: G want as jy lag C jy weet jy maak my dag G D dis al wat my deur die ure kry wat in die donker lê en wag G ooh as jy lag C die lig in jou oë so sag G D jy maak die wêreld n beter plek vir my G as jy lag Instrumental: C D C D Chorus: G as jy lag C jy weet jy maak my dag G D dis al wat my deur die ure kry wat in die donker lê en wag G ooh as jy lag C die lig in jou oë so sag G D jy maak die wêreld n beter plek vir my G as jy lag G D jy maak die wêreld n beter plek vir my G D n beter plek vir my G D n beter plek vir my G as jy lag
Last updated:
Your last visited songs
- Cassia Right There - chords
- Cassia Weekender - chords
- Fotos Melodie Des Todes - chords
- Juanita Du Plessis Jou Volla - chords
- Middle Kids Call Me Snowflake - chords
- Simple Minds Alive And Kicking - chords
- Simple Minds Wonderful In Young Life - bass
- War Of Ages Salvation - tabs
- Zdravko Colic Merak Mi Je - chords
- Zdravko Colic Vatra I Barut - chords