♥ Add to my Songbook
Hoe Groot Is Ons God Chords by Juanita Du Plessis

Hoe Groot Is Ons God chords by Juanita Du Plessis

Guitar chords with lyrics

  • Tuning: Standard (E A D G B E)
Verse 1:
     G
Die weelde van die Heer
    Em
Gekleë in majesteit
                Am
Die hele aarde juig
                D
Die hele aarde juig
    G
Hy klee Homself met lig
    Em
En duisternis moet vlug
             Am
Begin en die einde
              D
Begin en die einde
Koor:
      G
Hoe groot is ons God
               Em
Ons sing, hoe groot is ons God
           C
Almal sal sien
      D           G
Hoe groot is ons God

Verse 2:
 G
Eeue kom en gaan
   Em
En tyd is in Sy hand
              Am
Begin en die einde
              D
Begin en die einde
     G
Die Godheid, drie-in-een
    Em
Oh, Vader, Gees en Seun
                Am
Die leeu en die lam
                 D
Die leeu en die lam

Koor:
      G
Hoe groot is ons God
               Em
Ons sing, hoe groot is ons God
           C
Almal sal sien
      D           G
Hoe groot is ons God

Brug:
               G
Want Hy's die naam bo elke naam
     G
Oh, naam bo elke naam
 Em
Waardig is die lam
    C
My hart sal sing
     D            G
Hoe groot is ons God

Published:

Last updated:

Please rate for accuracy!
🎸
Accuracy Rating: - Votes: -