♥ Add to my Songbook
Engel Van My Hart Chords by Juanita Du Plessis

Engel Van My Hart chords by Juanita Du Plessis

Guitar chords with lyrics

  • Tuning: Standard (E A D G B E)
  • Key: D
Difficulty: Novice

Verse 1:
           D
Ek wonder wat het ek ooit gedoen,
    G
om jou te verdien.
     D
Het jy dalk my hart, deur die oë
               A
van die hemel raak gesien.
       D
Want nooit in my lewe het ek gedink
     G                              D
dat iemand my, so lief kan hê, soos jy,
   A                 D
'n engel gestuur vir my.
Chorus:
          D
Jy's die wind, hier onder my vlerke
        G
wat my hoog hou, in die lug hou.
          D
Jy's die vuur, wat brand in my,
               A
sodat ek kan skyn.
         D
Met jou krag en sterkte leer jy my
       G
om te lewe, jy's die rede.
         D             A
Jy's die engel van my hart,
               D
want jy glo in my.

Verse 2:
     D
Die kalmte spoel oor my,
       G
as jy naby my is.
     D
Jou arms bly die hawe
         A
waar ek veilig rus.
   D
Om elke myl saam met my te loop,
    G                                   D
te glo en hoop dat ek my drome kry, dis jy.
   A                 D
'n Engel gestuur vir my.

Chorus:
          D
Jy's die wind, hier onder my vlerke
        G
wat my hoog hou, in die lug hou.
          D
Jy's die vuur, wat brand in my,
               A
sodat ek kan skyn.
         D
Met jou krag en sterkte leer jy my
       G
om te lewe, jy's die rede.
         D             A
Jy's die engel van my hart,

(Die engel van my hart,  Die engel van my Hart…)

Chorus:
          D
Jy's die wind, hier onder my vlerke
        G
wat my hoog hou, in die lug hou.
          D
Jy's die vuur, wat brand in my,
               A
sodat ek kan skyn.
         D
Met jou krag en sterkte leer jy my
       G
om te lewe, jy's die rede.
         D         G   A                   D
Jy's die engel van my hart, want jy glo in my.
         D         G   A                   D
Jy's die engel van my hart, want jy glo in my.

Last updated:

Please rate for accuracy!
🎸
Accuracy Rating: - Votes: -