♥ Add to my Songbook
Vyftig Chords by Joshua Na Die Reen

Vyftig chords by Joshua Na Die Reen

Guitar chords with lyrics

  • Tuning: Standard (E A D G B E)
Verse:
F                                   Dm
Altyd gedink 'n storie moet n einde hê
                                       Bb
Dat alles wat mooi is eendag baai moet sê
          F            C
Maar jou lewe leer my meer

F                                      Dm
Altyd gehoop dat drome in my hart sou leef
                                      Bb
Dat goedheid en guns op my spoor sou wees
        F                       C
En jou lewe het hoop vir my kom gee

Chorus:
       Bb                        F
En ek glo daars 'n nuwe tyd vir nou
                     C
'n Tyd waar ons kan lag
                     Dm           Bb
'n Tyd waar ons kan jubel in die nag
                      F
As die stilte oor my val
                C
Luister in die wind
F       Bb
Ooh
Dm      Bb
Ooh

Verse:
F
Dagbreek moes weet
                              Dm
Hoe meer jou hart in meer sou glo
                                        Bb
Hoe meer sou Hy spore in ligtree begin loots
         F                              C
En teen skemer kon ons lag oor wat ons word

    F
Die lig in jou woorde kom saam
                  Dm
deur my donkerste nag
      Bb
Oe
        F                       C
Ja jou lewe het hoop vir my kom gee

Chorus:
       Bb                        F
En ek glo daars 'n nuwe tyd vir nou
                     C
'n Tyd waar ons kan lag
                     Dm           Bb
'n Tyd waar ons kan jubel in die nag
                      F
As die stilte oor my val
                C
Luister in die wind

F     Bb
Ooh
Dm    Bb
Ooh

F

Last updated:

Please rate for accuracy!
🎸
Accuracy Rating: - Votes: -