♥ Add to my Songbook
Vir Altyd Chords by Joshua Na Die Reen

Vir Altyd chords by Joshua Na Die Reen

Guitar chords with lyrics

Verse 1:
G        D/F#            C         G
Ligblou skakerings van dagbreek is weereens
         C         C                  Em
tweede prys Iewers mis ek uit op dagbreek
 D
saam met jou

Verse 2:
G           D/F#           C          G
Die kleure veranderer alleenheid liganker uit
         C          G                  Em
See  En vertrek op reis om weer by jou te wees

Chorus:
Em D G       C                   G           D
 Ooh         Vir altyd is n lang tyd om te leef
               Em     D     G              C                     G
 sonder jou    Ooh oh oooh  Vir altyd is n lang
                      D                   G
 tyd om te lewe sonder jou
Verse 3:
G            D/F#           C
Die lewe se stroom laat my wonder
                  G            C
 Is daar ooit 'n kans dat ek genoeg sal wees
Em               D
 Dat ons dit sal maak.
G              D/F#         C                         G
Nog altyd gedink dis te min om net te swoeg en niks te leer
         C             G              Em
En ek weet daars iets in jou wat dit ook weet

 Chorus:
Em D G       C                   G          D
 Ooh         Vir altyd is n lang tyd om te leef
               Em     D     G              C                     G
 sonder jou    Ooh oh oooh  Vir altyd is n lang
                      D                   G
 tyd om te lewe sonder jou

C                 G             D         Em
Vir altyd is te min tyd om te leef saam jou
C                 G              D          Em
Vir altyd is te min tyd om te leef saam met jou
C                 G               D         G
Vir altyd is te min tyd om te leef saam met jou.

Last updated:

Please rate for accuracy!
🎸
Accuracy Rating: - Votes: -