♥ Add to my Songbook
Stranddans Chords by Joshua Na Die Reen

Stranddans chords by Joshua Na Die Reen

Guitar chords with lyrics

Verse 1:

C            G
Eendag sal jy my kan sê
Em                  D/F#
As die twyfel in my hart kom lê
C                 G
Dat jy by my sal staan
Em                   D/F#           C   G  D
Sou die wêreld ook vergeet dat ek bestaan

Verse 2:
C                G
Eendag sal ons trug kan dink
         Em          D/F#           C            G
aan die tye toe ons werklik vreugde vind en die blink
D/F#        Em
in ons oë vertel

C               G
van drome aan gewaai
D/F#                    Em
soos verlange deur die Kaapse wind
C                   G            D/F#
toe ons nog in ons onskuld na mekaar wou sit en staar

Chorus:
G                D/F#            C       D
Strand daans jy vir my die Cederberge oor
             G              D/F#              C
tot in die kaap My hart lê wag hier net vir jou om
D                G
weer aan my te raak
G                D/F#      C          D
My hart se droë woestyne verander in fonteine

C           D         G  F# Em C D
as ek jou hier by my Hehehehehe het

Verse 3:
C                G
Soek in my die bitter einde
     Em         D/F#
die laat nag wakker lê gedagtes
C                G
'n hart in my wat klop
Em                D/F#
'n afwagting wat nooit getem sal word
C                   G
En soms is dit die terug dink werd
Em                    D/F#             C            G
Die verlange terug is soms soos die wind onder my vlerke
D/F#
wat my kom haal

C                G
om drome aan te waai
       D/F#              Em
soos verlange deur die Kaapse wind
     C                    G                D/F#
toe ons nog in ons onskuld na mekaar wou sit en staar

Chorus:
G                D/F#            C       D
Strand daans jy vir my die Cederberge oor
             G              D/F#              C
tot in die kaap My hart lê wag hier net vir jou om
D                G
weer aan my te raak
G                D/F#      C          D
My hart se droë woestyne verander in fonteine

C           D         G  F# Em C D

Last updated:

Please rate for accuracy!
🎸
Accuracy Rating: - Votes: -