♥ Add to my Songbook
Strand Dans Chords by Joshua Na Die Reen

Strand Dans chords by Joshua Na Die Reen

Guitar chords with lyrics

Intro:

C G Em G


Verse 1:

C             G
Eendag sal jy my kan se
        Em          D
As die twyfel in my hart kom le
    C             G
dat jy by my sal staan
        Em            D              C   G    Em    D
sal die wereld ook vergeet dat ek bestaan
C              G
Eendag sal ons terug kan dink
        Em          D               C
aan die tye toe ons werklik vreugde vind
       G     D         Em
en die blink in ons oe vertel


Brug 1:

       C        G
Van drome aangewaai
     D                 Em
soos verlange deur die Kaapse wind
C                  G          D
toe ons nog in ons onskuld na mekaar wou sit en staar


KOOR:

G                  D           C          D
Strand dans jy vir my die Sederberge oor
           G               D               C
Tot in die kaap my hart le wag en net vir jou om
D              G
weer aan my te raak

           D
My hart se droe woestyne
C         D
verander in fonteine
C         D          G Em  D   C G   D  D
as ek jou hier by my het


Instrumente:

(Klavier) (Herhaal maar net G C G C C)


Verse 2:

C             G
Die soek in my, die bittereinder
        Em          D
die laat nag wakker le, gedagtes
    C             G
’n hart in my wat klop
        Em            D              C   G    Em    D
’n afwagting wat nooit gedemp sal word

C             G
Soms is dit die terug dink werd
        Em          D               C
die verlange terug is soms soos die wind onder my vlerke
D          Em
wat my kom haal


Brug 2:

C             G
Om drome aan te waai
     D                 Em
soos verlange deur die Kaapse wind
C                  G          D
toe ons nog in ons onskuld na mekaar wou sit en staar


KOOR:

G                  D           C          D
Strand dans jy vir my die Sederberge oor
           G               D               C
Tot in die kaap my hart le wag en net vir jou om
D              G
weer aan my te raak

           D
My hart se droe woestyne
C         D
verander in fonteine
C         D          G Em  D   C G   D  D
as ek jou hier by my het


Instrument:

(Klavier) (Herhaal maar net G C G C C)


KOOR:

G                  D           C          D
Strand dans jy vir my die Sederberge oor
           G               D               C
Tot in die kaap my hart le wag en net vir jou om
D              G
weer aan my te raak

           D
My hart se droe woestyne
C         D
verander in fonteine
C         D          G Em  D   C G   D  D
as ek jou hier by my het

Last updated:

Please rate for accuracy!
🎸
Accuracy Rating: - Votes: -