Siekverlief chords by Jay & Lianie
Guitar chords with lyrics
- Difficulty: Beginner 👶
🎸 Intro:
G D A A
🎸 Verse 1:
G
Dalk is daar iets in die water,
Bm A
Of net 'n kiem in die lug,
F#m G
Miskien kry ek net verkoue,
Bm A A
As ek naby jou is maar ek hoop jy kom terug.
🎸 Verse 2:
A F#m G
Dalk is dit net my verbeelding,
Bm A A
Of sit ek net bietjie aan,
F#m G
Miskien het ons net te veel,
A D A D
Van daardie Sherry gedeel onder die vol maan.
🎸 Chorus:
G D
Jy laat my b-b-b-bewe,
A
Ek voel hoe ek ewe skielik sweet,
A
Ekke weet jy's die rede,
G D
Dat ek so b-b-b-bewe,
A
Ek hoop dis aansteeklik,
A Bm
Sodat jy dit ook kan kry.
A
In die bed lê langs aan my,
G
Dat ek lekker warm bly,
D
Ek b-b-b-bewe,
A
Ek is verseker bietjie,
N.C.
Siekverlief op jou.
[Interlude]
G D A A
🎸 Verse 3:
G
Miskien moet jy vir my sop bring,
Bm A
Of net 'n koppetjie tee,
F#m G
En stuur dan later vir my,
Bm A A
Wat okal vitamien jy is, ek soek klein bietjie meer.
🎸 Verse 4:
A G
Miskien is daar medisyne,
Bm A A
In daardie arms van jou,
F#m G
Gee my 'n soen vir die pyn,
A D A D
Al is dit, net 'n ou kleintjie, maar ek soek hom nou.
🎸 Chorus:
G D
Jy laat my b-b-b-bewe,
A
Ek voel hoe ek ewe skielik sweet,
A
Ekke weet jy's die rede,
G D
Dat ek so b-b-b-bewe,
A
Ek hoop dis aansteeklik,
A Bm
Sodat jy dit ook kan kry.
A
In die bed lê langs aan my,
G
Dat ek lekker warm bly,
D
Ek b-b-b-bewe,
A
Ek is verseker bietjie,
N.C.
Siekverlief op jou
[Interlude]
G D A A G D A A
Siekverlief op jou
🎸 Bridge:
G A
Dalk is daar iets in die water, (water),
G D A A
Of net 'n kiem in die lug.
N.C. G D A A
Verlief op jou ,
G D
Verlief op jou,
A A
Verlief op jou.
🎸 Chorus:
G D
Jy laat my b-b-b-bewe,
A
Ek voel hoe ek ewe skielik sweet,
A
Ekke weet jy's die rede,
G D
Dat ek so b-b-b-bewe,
A
Ek hoop dis aansteeklik,
A Bm
Sodat jy dit ook kan kry.
A
In die bed lê langs aan my,
G
Dat ek lekker warm bly,
D
Ek b-b-b-bewe,
A
Ek is verseker bietjie,
N.C. G D A A
Siekverlief op jou ,
G D A A
Siekverlief op jou ,
N.C.
Siekverlief op jou. Published:
Last updated:
Please rate for accuracy!
