Sy Is Vir My chords by Janre Buys
Guitar chords with lyrics
- Capo on 5th
Tuning: Standard (E A D G B E)
Intro:
Originally Capo 5
C2 G D Em7
C2 G D D
Verse 1:
C2 G D Em7
Ek sien haar in my drome, sy lei my deur die nag.
C2 G D Em7
Haar glimlag sonder woorde, gee my nuwe krag
C2 G D Em7
'n Oase in die woestyn, is sy vir my
C2 G D Em7
Soos 'n ou song se akkoorde, sal haar oë vir my bly.
Chorus:
Em7 C2
Sy hou van sokkie onder die moepel boom
G D Em7
en veras ritte na Potchefstroom ek weet,
C G
Sy is vir my.
Em7 C2
Sy hou van koffie op die stoor se dak
G D Em7
en om te kyk hoe mooi die son so sak ek weet,
C2 G
Sy is vir my.
Verse 2:
C2 G D Em7
Die meisie van my drome, verstaan my hart.
C2 G D Em7
Die liefde in my oë, hoop ek sien sy raak.
C2 G D Em7
'n Oomblik saam met haar is 'n leeftyd vir my.
C2 G D Em7
Daar is niks meer wat ek soek nie, as net haar hier langs my.
Chorus:
Em7 C2
Sy hou van sokkie onder die moepel boom
G D Em7
en veras ritte na Potchefstroom ek weet,
C G
Sy is vir my.
Em7 C2
Sy hou van koffie op die stoor se dak
G D Em7
en om te kyk hoe mooi die son so sak ek weet,
C2 G
Sy is vir my.
Bridge:
Am Em7 G
En soos sy now hier staan reg voor my
D
en die wereld skuif op sy
Am Em7 G
Met haar hart in haar hande
D
Weet ek dis verby
Am Em7 G
Ek sal daai hart veilig dra
D
al die dae wat ek kry
Am Em D
Want ek dink ek het die een
C G D Em7 C G D D
Vir my gekry
Chorus:
*Softly*
Em7 C2
Sy hou van sokkie onder die moepel boom
G D Em7
en veras ritte na Potchefstroom ek weet,
C G
Sy is vir my.
Em7 C2
Sy hou van koffie op die stoor se dak
G D Em7
en om te kyk hoe mooi die son so sak ek weet,
C2 G
Sy is vir my. Last updated:
Please rate for accuracy!
