
Al Die Lof Aanbidding En Ere chords by Jan De Wet
Guitar chords with lyrics
Al Die Lof, Aanbidding En Ere Verse 1: C G Ons is 'n oomblik; Dm Am U is vir altyd, F C/E God van die eeue, Dm G God voor die tyd. C G Ons is 'n asem; Dm Am U is vir ewig - F C/E U wat ons liefhet, Dm Gsus4 G altyd getrou.
🎸
Accuracy Rating: - Votes: -
Chorus: Am F C G Heilig, heilig, Heer God, Almagtig! Am F C G Waardig is die Lam wat regeer! Am F C G Al die lof, aanbidding en ere Dm Am Gsus4 G Kom U toe, o Heer, Dm Am Gsus4 G Kom U toe, o Heer! Verse 2: C G Ons is gebroke; Dm Am U die Geneser, F C/E Jesus, Verlosser, Dm G Redder en Vriend. C G Ons vra die vrae, Dm Am U is die Antwoord; F C/E Ons die verdwaaldes Dm Gsus4 G U is die Weg. Chorus: Am F C G Heilig, heilig, Heer God, Almagtig! Am F C G Waardig is die Lam wat regeer! Am F C G Al die lof, aanbidding en ere Dm Am Gsus4 G Kom U toe, o Heer, Dm Am Gsus4 G
Last updated:
Your last visited songs
- Brown Bird Come My Way - chords
- Esteman Extraños - chords
- Fabri Fibra Caos - chords
- Ricky Furlani Talking - chords
- Jan De Wet Al Die Lof Aanbidding En Ere - chords
- Keiynan Lonsdale Good Life - chords
- No Te Va Gustar Me Cuesta Creer - chords
- Vincent Vallieres En Attendant Le Soleil - chords
- Vincent Vallieres De Bord En Bord - chords
- Kim Walker I Still Believe - chords