♥ Add to my Songbook
Al Die Lof Aanbidding En Ere Chords by Jan De Wet

Al Die Lof Aanbidding En Ere chords by Jan De Wet

Guitar chords with lyrics

Al Die Lof, Aanbidding En Ere


Verse 1:

C                 G
Ons is 'n oomblik;
Dm          Am
U is vir altyd,
F               C/E
God van die eeue,
Dm                G
God voor die tyd.

C               G
Ons is 'n asem;
Dm          Am
U is vir ewig -
F               C/E
U wat ons liefhet,
Dm       Gsus4 G
altyd getrou.

Chorus:

Am          F        C                  G
Heilig, heilig, Heer God, Almagtig!
Am           F       C                  G
Waardig is die Lam wat regeer!
Am       F          C           G
Al die lof, aanbidding en ere
Dm         Am   Gsus4 G
Kom U toe, o Heer,
Dm         Am   Gsus4  G
Kom U toe, o Heer!


Verse 2:

C             G
Ons is gebroke;
Dm           Am
U die Geneser,
F               C/E
Jesus, Verlosser,
Dm               G
Redder en Vriend.

C               G
Ons vra die vrae,
Dm              Am
U is die Antwoord;
F                C/E
Ons die verdwaaldes
Dm         Gsus4 G
U is die Weg.


Chorus:

Am          F        C                  G
Heilig, heilig, Heer God, Almagtig!
Am           F       C                  G
Waardig is die Lam wat regeer!
Am       F          C           G
Al die lof, aanbidding en ere
Dm         Am   Gsus4 G
Kom U toe, o Heer,
Dm         Am   Gsus4  G

Last updated:

Please rate for accuracy!
🎸
Accuracy Rating: - Votes: -