Word Wakker chords by Jan Blohm
Guitar chords with lyrics
Intro:
E E E E
Verse 1:
E
Sy dra 'n vuur in my are
E B
Ek brand my as die laaste een wat bars
B A
Vir 'n pakkie twintig blou
E
Dit bring my twee strate nader aan jou
Verse 2:
E
My hande voel soos die van 'n ander
E B
En ek wonder, kan 'n man verander
A
Ek het iets nodig om aan vas te klou
A E
'n Tien pond hammer of 'n vrou, soos jy
B
Hoe's daai vir bely?
Chorus:
E
Ek word wakker in die oggend vuisvoos in 'n sloot
B
Met bloed in my are en met jou in my mond
A
'n Foto van jou, jy hou 'n foto van my vas
E
In die gatsak van my blou jeans
B
En crazy scenes
B
Jy soen my met jou
E
Toe roe toe toe toe doe toe doe toe roe toe doe
E
Toe roe toe toe toe doe toe doe toe roe toe doe
Verse 3:
E
Ek lewe nou al heeltemal te lank
B
In vreemde plekke uit 'n ou rugsak
A
Waar sal ek my liefde kry
A
Seker net daar waar jy bly
B
Hey hey hey
Chorus:
E
Ek word wakker in die oggend vuisvoos in 'n sloot
B
Met bloed in my are en met jou in my mond
A
'n Foto van jou, jy hou 'n foto van my vas
E
In die gatsak van my blou jeans
B
En crazy scenes
B
Jy soen my met jou
E
Toe roe toe toe toe doe toe doe toe roe toe doe
E
Toe roe toe toe toe doe toe doe toe roe toe doe
E
Toe roe toe toe toe doe toe doe toe roe toe doe
E
Toe roe toe toe toe doe toe doe toe roe toe doe Last updated:
Please rate for accuracy!
